Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18198 resensies.
Elmarie P. - 25th December 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtig! Mooiste skoon dorp en pragtige see-uitsigte. Lekker eetplekke en perfekte vakansiebestemming.
Alecia J. - 25th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig, die moeite werd om te stop.
Xiluva M. - 25th December 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Is a good place, clean and quiet. Beach around the corner. It was a good experience one will never forget.
Marié O. - 25th December 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Chapman's Peak is asemrowend. Houtbaai se strand was bietjie vuil oor die feestyd, maar Llundudno is daar naby as alternatief. Sentraal om Kaapstad te verken.
Iglesias D. - 25th December 2018
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Lifelike mense, altyd bereid om te help.
Anilia N. - 25th December 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie netjiese dorp. Net jammer die hoofstrand was so bemors op sekere dae. Ons het probeer om al die gemors op te tel, maar dit was 'n verlore stryd met die wind en daar is ook te min asdromme.
Anwaar D. - 25th December 2018
staying in Claremont, Wes-Kaap
A very active area, safe to roam around, lots of food.
Christa M. - 25th December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ek het ses jaar gelede op Prins Albert verlief geraak en probeer om ten minste elke jaar daarheen te gaan. Wat 'n lieflike dorpie!
Marinda M. - 25th December 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Lekker vakansie area.
Annelise S. - 25th December 2018
staying in Claremont, Wes-Kaap
Baie sentraal.
Lynn P. - 25th December 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Stukkie Hemel op Aarde.
Annelien L. - 25th December 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die dorpie kort meer eetplekkies. My mening is dat die dorp stadig maar seker begin agteruitgaan. Verder is dit 'n oulike plekkie. Daar is nie baie besienswaardighede nie.
Estelle D. - 25th December 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing. Sal beslis weer die omgewing besoek.
Denise T. - 24th December 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Loved Montague. The towns farm stalls and shops are full of interesting goodies. For avid gardeners this is a town worth visiting as so many delightful home gardens and character homes. A must is the protea farm tractor ride and potjiekos lunch - Residents of Montagu are very welcoming to tourists and are very proud of their town. The spar grocery Store was clean, well priced and had great staff. The Pepper Tree accommodation was superb. Ten stars for a small out the way Town!
Gustav F. - 24th December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lekker plek, moeite werd om te kuier.
William C. - 24th December 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
A typical dorp.
Sterna V. - 24th December 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
We had a wonderful week in Hout Bay, friendly people, and location was central to all the sites we wanted to visit.
Pauline C. - 24th December 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
My verwagting was seker maar te groot aangesien ek net Langebaan ken, maar Saldanha is meer van 'n plaasdorpie. Wat ek baie van Saldanha hou is dat almal jou verwelkom asof hul jou jare ken.
Jo-yn D. - 24th December 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Parow is sentraal en alles rondom jou is naby. Perfekte plek vir 'n vakansie.
Nico K. - 24th December 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great Gholfbaan.
Rowan R. - 24th December 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Lots of activity in and around the area.
Jeanette W. - 24th December 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en uitsig. Sentraal geleë. Naby snelweë wat jou met Weskus, Lughawe en Waterfront verbind. Ons Kaapse top bestemming keuse.
Eric B. - 24th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Voel nie gemaklik om saans uit te gaan nie.
Bianca T. - 23rd December 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Small town but a few nice places to eat. Lovely surrounding area though.
Allouise N. - 23rd December 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Het alle verwagtinge oorskry.
Babs K. - 23rd December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gerieflik halfpad tussen Bloemfontein en die Kaap.
Sonet D. - 23rd December 2018
staying in De Doorns, Wes-Kaap
Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie.
Bescy E. - 23rd December 2018
staying in Century City, Wes-Kaap
Nice and safe.
Belinda V. - 23rd December 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi. Strand aangenaam. Sentraal geleë.
Gerda V. - 23rd December 2018
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Pragtige area met lekker staproetes.
Mareli H. - 23rd December 2018
staying in Harkerville, Wes-Kaap
Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd.
Erna J. - 23rd December 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Wonderlike, vriendelike dorpie.
Liezel B. - 23rd December 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie netjiese en skoon dorp.
Purde F. - 23rd December 2018
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
Baie mooi eiland en veilige omgewing. Dis veilig, netjies en almal is vriendelik.
Pieter V. - 23rd December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het baie lekker hier oorgeslaap dankie.
Anell S. - 23rd December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Histories vol interessanthede.
Esther T. - 23rd December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Warm!
Richard B. - 23rd December 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery.
Leone B. - 22nd December 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ladismith is pragtig en sy mense vriendelik.
Daan M. - 22nd December 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Baie lekker plek om ver te kan stap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za