Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"Maak seker jy gaan eet by die vele restaurante - van die beste in Suid-Afrika!"
"Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended."
"Ja, ons tydjie was te kort om alles in te pas. As jy daar tuis gaan, is daar net só baie om te doen. Sedgefield is lekker geleë om plekkies naby ook te besoek. "
"Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang."
"Die plekke wat rondom Knysna beskikbaar was om te besoek was baie 'nice'. Knysna kort 'n waterpark waar kinders kan gaan 'waterslide' en swem. "
"Need to visit for longer so that more seafood can be consumed. Musibosskerm remains a great evening."
"Lekker oorblyf dorp, en Red Oc by Letsatsi Lodge is 'n heerlike restourant. Naby Gifberg wat 'n lekker bergpas het en mooi tussen die Rooibos plantasies asook druif priële as jy by Ouberg pas afkom. "
"For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect."
"Pragtige, weggesteekte juweel van 'n plek! So dankbaar dat ons dit kon beleef! Sal definitief weer soontoe gaan en nog verken."
"Die algemene voorkoms van die dorp is baie netjies en skoon. Mense kom ook baie vriendelik voor. "
"Goeie basis om Kaapstad en omstreke van af te verken. "
"Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen."
"Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier! "
"Ek hou van die wit huisies met die swart dakke. Dit is uniek aan die Weskus. Hou dit so."