Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Die aanbevole eetplek FourSheep deur Johan en Heleen was werklik 'n belewenis. "

Lamberts Bay, Western Cape

Xamarin Guest Farm

"'n Baie rustige kusdorp, maar dit het ook sy nadeel in dié dat daar geen winkels na-ure oop was waar ons proviand kon bekom nie. Aangesien dit midde-in die blommekyk-tyd was en Lambertsbaai in die middel van die blommeroete, was dit vreemd. Daar is egter 'n baie oulike restaurant (tussen 'n paar minder oulikes) wat deur oud-Pretorianers bedryf word waar heerlike, bekostigbare etes bestel kan word vir wegneem of daar eet."

Wilderness, Western Cape

Fairy Knowe Hotel

"Wildernis is 'n sprokiesmooi plek. Dit is rêrig 'n plek om weer te besoek en geniet."

Beaufort West, Western Cape

Aandblom Guesthouse

"Dit is 'n pragtige dorpie."

Tulbagh, Western Cape

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Eerste keer dat ons Tulbagh besoek het. Aangenaam verras met die vriendelike mense, pragtige besienswaardighede en geskiedenis van die dorp."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Lombards Guest House

"Die beroemde kwekery met buitengewone plante het ons glad nie beïndruk nie. "

Britannia Bay, Western Cape

Absolute Beach

"Niks om by te voeg nie."

Strandfontein, Western Cape

Strandfontein Apartment

"Mooi stranddorp waar lekker vakansie gehou kan word."

Beaufort West, Western Cape

Steenbokkie Nature Reserve

"Dis jammer dat die swaarvoertuie dwarsdeur die middedorp moet ry. Dis baie besig, gevaarlik en onaangenaam."

Clanwilliam, Western Cape

Bovlei Guest Farm

"Mooi netjiese plattelandse dorp met lekker winkeltjies om in rond te krap, geleë in die mooiste omgewing."

Durbanville, Western Cape

Three Oak Durbanville Gastehuis

"Pragtig netjies en baie smaakvolle binnehuise versiering. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou."

McGregor, Western Cape

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Deur die week is die dorpie maar stil, maar vanaf 'n Vrydag kry die plek nuwe lewe."

Flamingo Vlei, Western Cape

Cape Oasis Guesthouse

"Asemrowend vir die persoon wat foto's neem. "

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Na-uurse winkels nie te goed nie. Ons moes baie rondry om 'n botteltjie melk te kry."

Klawer, Western Cape

Klawer Hotel

"Lekker oorbly-plekkie om o.a. blomme te kyk in omgewing in verskillende rigtings en ook om die omliggende wynlandgoede te geniet."

Clanwilliam, Western Cape

Marthinusrust Kliprant Kamp

"Enjoyed the Flower Show held at the church. Pity businesses close so early. We could have done with a meal and refreshment whilst in the town. "

Gordon's Bay, Western Cape

Bay Breeze

"Die mense is vriendelik en die kos, veral die visgeregte by Old Cafe, is fantasties!"

Piesang Valley, Western Cape

Pladda in Plett

"Mooi en baie sentraal. See pragtig en verblyf is naby verskeie besienswaardighede."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Ons kon al die basiese goedjies daar kry. Die omgewing is mooi en daar is verskeie roetes wat mens om Vanrhynsdorp kan ry soos bv. die wynroete, die roete na Strandfontein en die Gifbergpas. "

Malmesbury, Western Cape

Dassenheuwel Farm Stay

"'n Goeie bestemming met 'n kaleidoskoop van moontlikhede om te verken, en behoort aan die verwagtinge van jonk en oud te voldoen."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"Oulike plekkie om oor te slaap. Lekker geëet by ZAR."

Oudtshoorn, Western Cape

Bisibee

"'n Lekker plattelandse plek wat wag om ontdek te word."

Langebaan, Western Cape

The Farmhouse Hotel

"Langebaan has much to offer and I would definitely travel the West Coast again."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Place

"Dit is voorwaar 'n plek wat mens bekoor en al die eetplekke en winkels is ongelooflik. Definitief 'n moet vir elke mens om ten minste een keer te besoek en te oornag."

Page
Page 1087 - Showing 32581 to 32610
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers