Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Die Boord, Wes-Kaap

Absolute Bosch Guest House

"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."

Kaapstad, Wes-Kaap

African Violet Guest Suites

"Baie goeie bordaanwysings vir aantreklikhede!"

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Haus Holzapfel

"Oor die jare was die dorp bloot 'n oornagplek. Slegs eenkeer het ons die tyd geneem om die besienswaardighede te verken - en dit was baie interessant. "

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Lekker stil dorpie en baie veilig."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages

"McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie."

Sedgefield, Wes-Kaap

Forestview Guesthouse

"Baie mooi omgewing en 'n baie skoon dorp, met vriendelike mense so ver as wat ons gegaan het."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Die Karoo Nasionale Park is 'n moet sien vir almal!"

Knysna, Wes-Kaap

Lagoon Lodge

"Best place I've ever been. Gorgeous!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Baie netjiese dorp."

Robertson, Wes-Kaap

Paul Kruger 63

"Robertson wine festival is great. "

Rawsonville, Wes-Kaap

La Bri Guest House

"Die uitsig is asemrowend!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Riviera Hotel

"Wished I could have stayed longer."

Wildernis, Wes-Kaap

At Rest

"Soveel om te doen. Ideale vakansiebestemming, veral met kinders."

Struisbaai, Wes-Kaap

Haweweg 5

"Rustige, veilige, pragtige dorpie."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Het dit geniet en het by die Barn restaurant gaan eet. Heerlik en baie mooi."

Welgemoed, Wes-Kaap

Blomvlei Garden Cottage

"Baie mooi en goed versorg."

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "

Agulhas, Wes-Kaap

À La Mer

"Baie vriendelike mense!"

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."

Blad
Blad 1153 - Wys 34561 tot 34590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang