Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Ons wens ons kon daar gaan aftree."

Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Net vir my bedank omdat ek van hulle dienste gebruik gemaak het."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Helderberg Gastehuis

"Pragtig daar teen die berg. Die ligging het baie om te bied. Ons het lekker by Zest geëet die aand."

Blouwaterbaai, Wes-Kaap

Kyki-C

"Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan."

Die Boord, Wes-Kaap

Curious Giraffe

"Prettige, rustige wijk met SuperSpar."

Struisbaai, Wes-Kaap

Annie's

"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"George is 'n baie skoon dorp met vriendelike inwoners."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Log Home

"I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?"

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Tipiese vakansiedorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"I love Beaufort West as my husband grew up in the town. Still the only place I stay overnight on route to Cape Town from Gauteng."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Vista

"A very pleasant surprise!"

Vierlanden, Wes-Kaap

De Kleine Herberg

"Pragtig! 'n Regte plattelandse gevoel."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Wonderlike vakansie-omgewing."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Lekker naby aan Kaapstad vir 'n weggaannaweek. Pragtig!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ons Huisie

"A gem of the Klein Karoo."

Plattekloof, Wes-Kaap

Annette Guesthouse

"Baie goed geleë t.o.v. Canal Walk, Kaapstad, Melkbosstrand en baie ander toerisme-aantreklikhede."

Seaforth, Wes-Kaap

Central Hotel Guest House

"Een aanrader voor toeristen met een militaire achtergrond."

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Ligging ver van middedorp en winkels, maar stil area en verseker van rustige nagrus. "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

4a Human Cresent

"Melkbosstrand is 'n pragtige area met baie mooi strande en n menigte restaurante waarvan ons Café Orca en Die Opstal besoek het en kos uit die boonste rakke ontvang het, beter as nie normale en baie goed geprys. Die beste Dorado dis wat ek nog geëet het ... Café Orca!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Mermaid Guest House

"Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!"

Table View, Wes-Kaap

Awali Lodge

"Table View is baie sentraal geleë en maklik om in en uit te beweeg."

The Heads, Wes-Kaap

TwoAngels

"Lovely area but has a shortage of eating places. The road junction with the N2 can be a major pain."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Mooi dorp en mooi besienswaardighede."

Tulbagh, Wes-Kaap

Manley Wine Estate

"Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp."

Blouwaterbaai, Wes-Kaap

Kyki-C

"Oulike plekkie."

Robertson, Wes-Kaap

GuBas de Hoek meet eat sleep

"Die mense is net wonderlik daar. Dis 'n fantastiese dorpie."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Artist's Cottage

"Pragtige dorpie met karakter."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Beste plek ooit."

Blad
Blad 1169 - Wys 35041 tot 35070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang