Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"There is peace with few populations and not that many activities but the environment suits our expectations. Therefore we would love to go again and again for holiday relaxation."
"Ons moet die stad meer benut as plaaslike inwoners. Net jammer "plakkers" besmet 'n groot deel van stad en dis 'n seeroog vir toerisme. Mag Stad Kaapstad daadwerklik 'n poging aanwend om ons stad higiënies te kry."
"Love the little West Coast town. Great for a weekend getaway out of the hustle and bustle of the city. Only 1h45min drive from Cape Town."
"Yzerfontein het vele verskuilde 'skatte'! Jy ontdek elke keer iets meer as die vorige keer. Die sonsondergange is nou maar net die mooiste."
"Just far enough to get out of the rat race, yet close enough to react to client needs as they should arise."
"Dit is 'n welgeleë dorpie nie ver van die see nie, en beskik ook die nodige winkels."
"Prins Albert het ons hart gesteel. Dit is ons 2de besoek aan hierdie pragtige dorpie aan die hange van die Swartberge! As jy jou siel wil voed, soek na stilte en waardering het vir die grootheid en andersheid van die Klein-Karoo en jy die Swartberge en Meiringspoort wil aandurf, dis 'n stukkie hemel om die Swartberge! Prins Albert word so mooi instand gehou! Dankie daarvoor! My gees is ook sommer meer sensitief vir my Skepper! Heerlike eetplekkies en winkeltjies met antieke versamelstukke en produkte van die plaaslike omgewing."
"Too few shops, shops close at 5, no fast food stores other than KFC. Expected more seafood restaurants since it is a coastal town. No beach to swim, was very hot, should be more swimming pools or swimming beaches."
"Wildernis is 'n onbeskryflike mooi dorp met van die skoonste strande wat ek al ooit gesien het. Ons is mal oor Wildernis en sal weer gaan."
"A wonderful destination, absolutely stunning nature and an abundance of things to see, do and experience. Can't wait to be back in future."
"Een van die lekkerste plekke om vakansie te hou. Die weer kan enige uiterstes aanneem, dus wees altyd voorbereid met jou klere. Daar is so baie goed wat jy kan doen dat mens soms heeltemal te min tyd het om by alles uit te kom."
"Gansbaai is nie so besig soos die Hermanus omgewing nie en het 'n meer plattelandse gevoel."
"Lekker plek om te kuier, net baie warm en kan doen met 'n see."