Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39777 resensies.
Tania B. - 17th February 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A hidden treasure.
Gouwa G. - 17th February 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years.
Masoodh H. - 17th February 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lovely place and friendly people.
Nick R. - 17th February 2021
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Nice small, quiet little town. Limited shops for food, but a good location for exploring the surrounding area.
Norma F. - 17th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Bietjie min winkels. ’n Speletjiesentrum vir kinders sal goed wees.
Nicklaus L. - 17th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beveel dit vir enige mens aan. Stel my nooit teleur nie.
Ronel C. - 17th February 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie mooi plek.
Dorothy V. - 17th February 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige en netjiese dorpie.
Annetjie M. - 17th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is die begin van Suid-Afrika se geskiedenis, met die Kasteel, Constantia, Robben Eiland om net 'n paar te noem. Voeg daarby die ongelooflike natuur met Tafelberg, Kirstenbosch, die voëlpark en strande en dis genoeg om almal te akkomodeer.
Tanya G. - 17th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai en Agulas sal altyd my sielskos wees met die mooi strande en vriendelike mense, asook natuurlik die bekende pylsterte ook.
Patricia B. - 16th February 2021
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Rustige plattelandse dorpie.
Charl H. - 16th February 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Lieflike klein dorpie, nie baie tyd daar spandeer nie, maar vind dit lekker plattelands.
Caroli D. - 16th February 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Werklik ‘n pragtige, karaktervolle dorp met lekker plekkies vir koffie drink en rondsnuffel!
Lorraine B. - 16th February 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die dorp is bietjie stil, maar Muisbosskerm, Isabellas en Alle Dingen was ’n groot verrassing. Daar is klein juweeltjies en ons het ’n kerkdiens bygewoon. Ons het welkom gevoel. Ons het heerlik gerus na ’n baie stresvolle 2020! Lambertsbaai se mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam!
Jan D. - 16th February 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi.
Christal R. - 16th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is breathtaking.
Lara V. - 16th February 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
We had a great two nights of peace and relaxation.
Euodia D. - 16th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wat ’n droom plek om by rustig te wees.
Esther B. - 16th February 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Very neat town. Friendly, honest people.
Ansie V. - 16th February 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie netjiese, skoon en klein Weskus-dorpie! Heerlike groot swemstrand!
Riaan V. - 16th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë en ’n fantastiese vakansiebestemming.
Susan T. - 16th February 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan.
Lizel P. - 16th February 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dis beslis een van die mooiste dorpies ooit met die mooiste plase en besienswaardighede.
Cobus P. - 16th February 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Te min restauarante, geen bootvaarte vir die sonsondergang of na Dasseneiland nie . Die eienaar van die Beaches-restaurant mis ‘n gulde geleentheid om die beste restaurant in die dorp te hê! Blakes en Skuim is ‘n welkome toevoeging tot die dorp.
Jp L. - 16th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a great place. Been there many a time with many pleasant memories.
Valerie Heidi V. - 16th February 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Uniek!
Anne S. - 16th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit was die eerste keer dat ons ’n naweek in Paternoster deurgebring het en is nou absoluut verlief op die dorpie. Outentieke Weskus gasvryheid op sy beste!
Lasea D. - 16th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is fantasties! Die see is lekker warm en kalm genoeg dat ons heeltyd wou swem. Die strand en hawe is baie mooi en skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker geëet by die restaurante. 'n Great vakansie of wegbreek-opsie!
Landie M. - 16th February 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Was heerlik om 'n dag daar te spandeer, veral omdat dit nie hoogseisoen was nie. Vorige besoeke het ek gevoel dit is te besig na my smaak.
Shameema M. - 16th February 2021
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Some Halaal eateries would be appreciated - other than that awesome destination.
Ronelle R. - 16th February 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie.
Khalid G. - 16th February 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Small fishing village, could not find a place to buy fresh fish, however, it was on a Saturday afternoon so places may have already been closed.
Jenna-wae K. - 16th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love it!
Anrico J. - 16th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beplan maar roetes vooraf, want die Kaap is mooi en het baie plekke om te sien.
Johann V. - 16th February 2021
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Die geleenthede vir toerisme bly oneindig.
Lucinda G. - 16th February 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Great location.
Tania F. - 16th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great.
Danielle G. - 16th February 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Loved Swellendam.
Leonie O. - 16th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorp.
Hartley M. - 16th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]