Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Beaufort West, Western Cape

En Route

"Baie besige deur-roete tussen JHB en Kaapstad. Goed geleë vir oornagrus tussen die twee stede. Meer as genoeg gastehuise en eetplekke in die dorp."

Paarl, Western Cape

Nantes-Vue Guest House

"Die restaurant Giovanni's was lekker. Die pizza was seker die beste wat ek al ooit geëet het."

Mossel Bay, Western Cape

Nautica 301

"Ons besoek Mosselbaai nou al vir die afgelope 4 jaar en dit is vir ons 'n baie mooi plek. Die mense is gaaf, die atmosfeer is kalm en die plek self is baie mooi. So ja, aftrede daar sal ek beslis oorweeg."

Cape Town, Western Cape

Elephant's Heart

"Die Kaap is altyd lekker."

Knysna, Western Cape

Stay @ 24 Malachite

"Amazing plekkie. Sal graag daar wil kom bly."

Gansbaai, Western Cape

Sunset Bliss

"It's a coastal community that is on the verge of being South Africa's next great holiday/vacation home destination. The changes underway throughout the area point to a real renaissance that will lure new visitors and home buyers from South Africa and the Global North."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 3

"Dis pragtig hoor. Ek het gehoop vir die voëls, maar die plek is toe."

Mossel Bay, Western Cape

View on 42

"Pragtig en skoon, rustig en plesierig."

Yzerfontein, Western Cape

Chez James

"Beautiful and peaceful with lovely beach."

Sedgefield, Western Cape

Marigold House

"It’s a quiet town, ideal for a great getaway."

Cape Town, Western Cape

Ocean Breeze 59

"Cape Town is amazing as a destination, loadshedding schedule adhered to, and is wonderful to drive on roads with no potholes. Lovely holiday indeed."

Cape Town, Western Cape

Die Strand Woonstel

"Altyd lekker om in die Helderbergarea te kuier."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Heerlik om in die Karoodorp en die omliggende staproetes rond te dwaal. Al die inwoners het stories en tyd om dit te deel. Heerlike restaurante, kaas, wyn en kunservarings en 'n pragtige, gesellige hotel."

St Helena Bay, Western Cape

Hartsplek

"St. Helenabaai is ons plek."

St Helena Bay, Western Cape

Smooth Sailing

"Ons was nie lank genoeg daar om werklik die plek te verken nie, maar wat ons gesien het is genoeg om ons te laat terugkeer."

Yzerfontein, Western Cape

Kalahari & Namib Cottages

"Baie rustige, netjiese en stil plek."

Beaufort West, Western Cape

Cape Karoo Guesthouse

"Ek dink daar moet meer gefokus word dat meer mense wat op die lang N1 reis in Beaufort-Wes oornag ."

Uniondale, Western Cape

Uitkyk Kliphuisie

"Uniondale is 'n tipiese plattelandse dorpie wat baie verwaarloos en vervalle is, behalwe vir 'n koffiewinkel in die hoofstraat waar ons koffie gedrink het op pad terug George toe. Tenspyte van die agteruitgang van die dorpie was dit steeds lekker om te gaan kyk hoe dit daar lyk en ons sal in die toekoms teruggaan, maar ons sal nie in die dorp oorbly nie."

Yzerfontein, Western Cape

Amazing Seaview

"Pragtige vakansiebestemming teen die Weskus en naby Kaapstad."

Langebaan, Western Cape

The Pelican

"It was brilliant to see the upgrades that's been done to the town, by time. After years of stagnation."

Onrus, Western Cape

Kockies

"Die wandelpad teen die see is kosbaar."

Cape Town, Western Cape

Mads Place

"Ons is mal oor die Kaap, veral om naby die see te kan wees en die lekker restaurante."

Greyton, Western Cape

Greyton Lodge

"Ek sal beslis weer hierdie pragtige, kunstige dorp besoek. Ons het die waterval besoek, geswem in die verligting van yskoue water en ons batterye behoorlik herlaai met vriendelike mense en heerlike kos. Greyton sien ons weer."

Page
Page 147 - Showing 4381 to 4410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers