Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Hermanus, Western Cape

Fernkloof Cottage

"Lots to see and do although the weather was a bit wet and cold."

Beaufort West, Western Cape

Rus-i-Biki

"Rustig, maar tipies van deursnee plaaslike bestuur - strate vol slaggate!"

Oudtshoorn, Western Cape

Stay @ Gracios

"Hulle moet definitief iets aan die potholes doen."

Riversdale, Western Cape

Oakdale Cottages

"Very quiet and rustic, just what we needed."

Langebaan, Western Cape

Me Gustas Tu

"'n Baie mooi plek."

Oudtshoorn, Western Cape

Karoozin Village

"Nie veel van die dorp gesien nie, maar lyk na 'n baie interessante dorp."

Mossel Bay, Western Cape

59 Estoril Villa's

"Sentraal geleë en baie besienswaardighede in die omgewing."

Arniston, Western Cape

16 on Main

"Pragtige see-uitsig."

Still Bay, Western Cape

Beach Blessings

"Stilbaai is 'n heerlike vakansiebestemming."

Oudtshoorn, Western Cape

Oppi Dam

"Baie mooi plek en baie om sien asook te doen."

Cape Town, Western Cape

Upmarket Cottage

"Baie goed, gerieflik."

Cape Town, Western Cape

Bali in Blouberg - One bedroom

"Kaapstad is baie mooi met vele besienswaardighede."

Onrus, Western Cape

Kockies

"Mooi uitsigte met vriendelike mense."

Mossel Bay, Western Cape

13 On Marsh

"Dis die plek om te wees."

St Helena Bay, Western Cape

Goblin's Creek

"Dit was 'n wonderlike ervaring, baie dankie."

Plettenberg Bay, Western Cape

Elephant Trailer Tiny House

"Mooiste uitsigte, en soveel plekke om te gaan kyk en dinge te doen!"

Cape Town, Western Cape

Smithland Guest Apartments

"Baie mooi en baie besienswaardighede."

Swellendam, Western Cape

Pajama Donkie

"Pragtige plek! Heerlike en oulike restaurantjies om te ontdek!"

Vredenburg, Western Cape

Hier Rus Ons

"Lieflike dorp met baie gawe mense."

St Helena Bay, Western Cape

Goblin's Inn

"Ons het 'n jaar aan die Weskus gebly en was altyd mal oor St. Helena - sal eerder op Vredenburg/Shelley Point of Paternoster tuisgaan as hier."

Swellendam, Western Cape

Aviento Guesthouse

"Historical places to visit. Great restaurants and shops."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Onse Kasteel

"Uitstekende plek vir 'n naweek van uitstappies, wynproe en restaurante besoek."

George, Western Cape

Villa Maria

"George is always breathtakingly beautiful with the majestic Outeniqua mountains as backdrop."

St Helena Bay, Western Cape

27 On Ray

"Oulike Weskusdorpie."

Yzerfontein, Western Cape

90 on Atlantic

"Binne seisoen baie goed. Buite seisoen nie ideaal vir lang verblyf nie."

Paternoster, Western Cape

A'la Mossel 1

"Gereelde strandskoonmaak sal die plastiek en rommel probleem op strande drasties verminder. Meer vullisdromme in dorp sal ook help om rommelstrooiing te verhoed. So 'n mooi dorpie wat behoue moet bly."

Beaufort West, Western Cape

Grace's Place

"Good place to rest the night and to continue in on your journey in the morning."

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Baie skoon, netjiese en vriendelike plek."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers