Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage

"Netjies, velige area, asook goeie kontrole by ingangs-hek."

Bonnievale, Wes-Kaap

Outdoor Arena

"Lovely area. Great for us as it has nice roads around it. No place really to get dinner, but we got meat and wood and made a great braai. "

Robertson, Wes-Kaap

Hayburg House

"Goeie bestemming vir volwassenes."

Agulhas, Wes-Kaap

Imberbe

"'n Besoek in die middel van die winter gaan altyd uitdagings rondom die weer bied, maar dit is 'n pragtige dorpie. Dit is baie stil in die middel van die week, amper verlate. Diens by eetplekke was goed. Die winkels bied die nodige. (Die nuwe OK se betaalstelsel het egter altwee kere wat ons daar was ongedaan geraak). Na die groot storm, was die paaie na die punt en Suiderstrand feitlik onbegaanbaar. Nietemin, Agulas is 'n lekker plekkie om te gaan afsaal en asemskep."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

86 on Jubilee

"Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie. Daar is baie bedelaars en die strate in die middedorp is vuil met baie "potholes" wat dringend aandag benodig."

Botrivier, Wes-Kaap

Basterskloof

"There are some great coffee stops and a couple of resaurants that we didn't try but looked like good eating out options."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Jubel n Juig Self-Catering

"Heerlike, skoon, pragtige dorp om te gaan rus."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aan de Weg

"Tydens ons besoek was dit koud en het dit gereën en het ons nie die stad gaan besoek nie, maar ek moet sê die stad is skoon en die paaie word onderhou en daar is baie vriendelike mense."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

MaKarLi Blu

"'n Baie gesellige, vriendelike omgewing."

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Ons het Swellendam se restaurant as hondevriendelik ervaar, meeste plekke het buitespasie, die enigste probleem was dat dit baie koud en nat buite was en ons het gesukkel om 'n plek te kry wat bereid was om ons binne te akkommodeer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Baie om met kinders te sien en te doen."

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Quirky little town where you can walk everywhere. Lots of great walking trails around the area and friendly people."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Come Home

"Oor jare heen 'n besoeker aan die dorp. Daar is definitiewe agteruitgang in die dorp, die CBD is gereeld vol rommel en baie van die strate is in 'n toestand. Baie lief vir die dorp, en as dit nie vir die warm somers was nie sou ek nie omgee om daar te woon nie."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Rawsonville is 'n pragtige dorpie wat ondersteun word deur die plaaslike boere (meestal druiwe). Dis 'n staproetemekka vir geesdriftige natuurliefhebbers."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Kan nie enige negatiewe terugvoering oor Beaufort-Wes gee oor dit wat ek gesien het van die dorp nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 7

"Gesellige klein kusdorpie met baie persoonlikheid."

Barrydale, Wes-Kaap

Birdsong Barrydale

"Unique town, with enough things to see and do to keep you busy for a weekend."

Gansbaai, Wes-Kaap

Happy Family Guest House

"De Kelders had more than enough to do, we only did grocery shopping in Gansbaai."

Botrivier, Wes-Kaap

Klein Koraalboom

"Nothing much to do."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Life Bed and Breakfast

"Good for wine tasting. Nothing else to do in Calitzdorp, though."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Welgeluk Cottages

"Ons was nie baie beïndruk met Oudtshoorn nie. Strate en dorp verwaarloos en die dorp was vuil van vullis. Die rede vir ons besoek was om Kango Grotte toe te gaan."

McGregor, Wes-Kaap

Bokmakierie Cottage

"'n Rustige, mooi dorpie, maar nie veel om te sien of te doen nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

A Stones Throw Cottage

"Een van die mooiste plekke om te besoek."

Botrivier, Wes-Kaap

Klein Koraalboom

"Daar was 'n paar padwerke. Maar anders was dit okay."

Malgas, Wes-Kaap

Ashanti House

"Remote, but if you are looking for a quiet stay near the river - then I would recommend it. The people of the area are very friendly and helpful."

Weskus, Wes-Kaap

Draaihoek Lodge & Restaurant

"Die Weskus is groen en mooi in die winter!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Captain's View

"Lieflike dorp met vriendelike mense."

Strandfontein, Wes-Kaap

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

"Baie rustige, veilige familiekuier-dorp."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang