Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Naby aan die Cederberge."

Beaufort West, Western Cape

Essi se Selfsorg

"Paaie het baie slaggate in sy strate."

Agulhas, Western Cape

Two Oceans

"Is maar 'n koue, winderige, nat plek vir winter."

Vermaaklikheid, Western Cape

Thorn & Feather

"Daar is 'n mooi aan Vermaaklikheid. Ongerepte natuurskoon."

Lamberts Bay, Western Cape

Sea Breeze No. 3

"Glad nie veilig daar nie. "

Mossel Bay, Western Cape

Withuis

"Netjiese omgewing. Lekker swemstrande."

Lamberts Bay, Western Cape

Branders Accommodation

"As jy soek vir rustigheid, is dit die plek."

Stellenbosch, Western Cape

Two Vines Romantic Guest Apartment

"Pragtige dorp en goed geleë om die wynplase, see en Kaapstad te besoek."

Cape Town, Western Cape

Aandvari Zeezicht

"Dink dit is uitspattige pryse vir 'n Suid-Afrikaner om plekke te besoek. Pryse vir toeriste-aantrekkings kan regtig aangepas word vir Suid-Afrikaners."

Kleinkrantz, Western Cape

White Sands

"Quiet destination."

Cape Town, Western Cape

Rio Guesthouse and Lodge

"Is cold and rainy in winter."

Langebaan, Western Cape

Bella Mia

"Het my laat dink aan die Klein Karoo, net nader aan die see."

Beaufort West, Western Cape

Rus-i-Biki

"Het voorheen beter dae gesien in Beaufort-Wes."

Beaufort West, Western Cape

Olyf Takkie

"Die hoofstraat het 'n bietjie aandag nodig, maar so het al ons strate deesdae. Die werkloosheid kan gesien word aan die hoeveelheid mensies wat om almoese bedel. Die Spur se kelners is baie behulpsaam en vriendelik, asook die petroljoggies by Engen."

Yzerfontein, Western Cape

Kelkiewyn

"Vriendelike plek met heerlike restaurante, 'n bierbrouery, pragtige strande - 'n kuierplek vir oud en jonk."

Plettenberg Bay, Western Cape

The Holliday Pad

"The weather isn't great during winter, but it's a beautiful town with a lot of attractions and activities available."

Yzerfontein, Western Cape

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Goeie wegbreek bestemming. Vriendelik mense. Vakansiedorp."

Piketberg, Western Cape

The Views Guesthouse

"It was a quiet place and nice environment."

Calitzdorp, Western Cape

Bailey's Riverside Cottage

"Happen to be there for the Port festival, so it was great."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Namaqua Lodge

"Ek het baie lank gelede die omgewing so groen gesien. Die dorp se paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie met verskriklike diep slaggate in Voortrekkerstraat. Die een mooi dorp is baie vinnig besig om agteruit te gaan wat 'n groot jammerte is. Die apteek in die pragtige ou Standardbankgebou voorsien in al jou gesondheidsbehoeftes en die personeel is baie hulpvaardig."

Velddrif, Western Cape

Kingfisher Heads 17

"Die wêreld was natuurlik spons-nat. Lekker plek vir bootmense. In die somer sal dit baie lekker wees daar. Winkelgeriewe op Velddrif is maar eina. Laaiplek se Superspar is 'n goeie kleinhandelaar. So ook PnP op Vredenburg."

Klaasvoogd West, Western Cape

Klawerjas Rooms

"We will definitely be back."

Lamberts Bay, Western Cape

Abalone Self-Catering

"Daar is 'n lekker restaurant. Lekker plek om net af te skakel en te rus."

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Klawer is 'n baie rustige plek, geskik vir persone wat wil kopskoonmaak, en tyd wil bestee vir aan hulself as persoon."

Paternoster, Western Cape

Die Werf on the Beach

"Bietjie min om te doen, maar nogsteeds baie lekker en mooi."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers