Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Cape Town, Western Cape

Huizenhart Self-catering

"Very welcoming and friendly. Traveling the city and surrounds, extremely easy."

Paternoster, Western Cape

Paternoster's De Oude Muragie

"Die Superette op Paternoster is die beste!"

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"I haven't been to Oudtshoorn other than passing through, but the town is well-kept and neat. Lots to do in the surrounding mountains, we were there to see the caves. Will definitely be back to do more there and stay at Old Mill."

Oudtshoorn, Western Cape

Come Home

"Baie goeie wegbreek. Goeie weggesteekte plekkies waar mens heerlik kan kuier. Nostalgie is 'n puik restaurant waar mens altyd tevrede sal wegstap."

Cape Town, Western Cape

Hout & About Guest House

"Houtbaai is 'n juweel. Lekker seekos gehad en strand is lekker. Natuurlik was ons op die boot na die robbe. Was fantasties."

Cape Town, Western Cape

Barnacle Tree Cottage

"Altyd heerlik om in 'n goedversorgde provinsie vakansie te hou."

Agulhas, Western Cape

The Gift

"Pragtig en gasvrye inwoners. Voed 'n mens se siel."

Kleinmond, Western Cape

'Die Rotse' Host House

"Ons het baie lekker in Kleinmond gekuier. Dis 'n baie mooi en rustige kusdorpie, naby aan heelwat besienswaardighede in die omgewing, en met alle geriewe wat nodig is vir inwoners en besoekers."

Prince Albert, Western Cape

Acacia Cottage

"'n Mooi dorpie wat op toerisme ingestel is."

Gansbaai, Western Cape

Tourist Lodge Gansbaai

"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."

Hermanus, Western Cape

Beach Cottage 1

"Pragtig, maar besig."

Mossel Bay, Western Cape

The Point Hotel

"Mosselbaai is 'n lekker vakansiebestemming want die water is warm en die wind is nie te erg nie."

Mossel Bay, Western Cape

Dolfyn 302

"Ons was daar vir die Ysterman en het dit terdeë geniet. Alles was goed georganiseer. Volgende jaar sal ek beslis weer daar wees om my drie kinders te ondersteun! Mooiste uitsigte met die beste koffiedrinkplekke!"

Paarl, Western Cape

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Ek is bevooroordeeld teenmoor Paarl, maar Middelplaas is tops. Ek was daar vir werk."

Hermanus, Western Cape

40 on Main Self-catering

"Asemrowende natuurskoon, waarlik hemel op aarde!"

Cape Route 62, Western Cape

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

"Ry stadig en geniet elke kilometer!"

Prince Albert, Western Cape

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie aangenaam om daar te kuier!"

Grabouw, Western Cape

Villa Eike

"All the people I have met were friendly and made me feel welcomed."

Tulbagh, Western Cape

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Kom gereeld in Tulbagh, die Land van Waveren."

Mossel Bay, Western Cape

Estoril Villas Holiday Apartment

"Die eerste Iroman 70.3 Mosselbaai was gehou in Mosselbaai en ons was verras om te sien hoeveel moeite Mosselbaai-munisipaliteit doen om vir alle besoekers te wys hoe pragtig die dorpie is."

Mossel Bay, Western Cape

Hartenbos Huisie

"Beautiful beaches. The town is extremely clean."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Mooi dorp met plat-op-die-aarde mense."

Still Bay, Western Cape

Downstairs @ The Beachfront

"Pragtige stande en skoon dorpie met oulike winkels. Baie veilig, wonderlike somervakansie-dorpie."

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorp wat omgee vir die gemeenskap. Heerlike kos, olywe, kaas en wyn. Kan die Ghost Walk saam met Ailsa en 'n besoek aan die museum aanbeveel."

Page
Page 216 - Showing 6451 to 6480
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers