Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Very friendly residents. Peaceful. Beautiful surroundings. Many walking trails. Perhaps renting of bicycles, tractor and trailer rides through the vineyards, annual "McGregor Mile", etc. could be considered to attract more tourists."
"Baie vriendelike mense, insluitende personeel by besighede en restaurante. Hermanus is 'n gasvrye, vriendelike, skoon dorp waar ons baie veilig gevoel het."
"Very basic, but has all the necessities needed to relax. The main road was a little noisy, but not unbearable."
"Montagu-omgewing het talle grondpaaie en passe, soos Pietersfontein, Patatsfontein (4×4), Doornkloof, Oubergpas en Anysberg, om maar net 'n paar te noem."
"Agulhas was vir ons die hoofattraksie waar ons baie tyd spandeer het, beide langs die kuslyn af en stappies in en om die park gedeelte. Mooiste uitsig en goeie bestuur, wat toerisme beslis sal laat blom."
"Die oulikste dorpie wat ek in 'n lang tyd besoek het. Ek sal môre daarheen verhuis as ek die geleentheid kry. Daar is meer as genoeg vir besoekers om te doen. 'n Besoek aan Gay’s Guernsey Dairy en 'n ete by Karoo Kombuis moet op almal se lysie wees."
"Danabaai het ñ klein winkelsentrum wat alles aanhou, maar 5 minute se ry en jy is by ñ groot sentrum, 10-15 minute en jy is in Hartenbos of Dias strand in Mosselbaai en ander besienswaardighede. Ons het by die Casino se restaurant ñ Buffet ete ge-eet wat ook uitstekend was."
"Lieflike plekkie by die see, goeie restaurante en baie vriendelike gemeenskap."
"Stellenbosch se historiese erfenis is ongeëwenaar. Pragtige tuine en geboue in die middestad. Die wynroete is besonders. Die kunsgalerye is uitsondelik. Daar is iets vir elke smaak."
"Sal eendag daar wil gaan aftree, maar het nie die geld vir daardie pragwonings nie. Dit sal maar 'n droom bly, rustigheid van self en voedsel vir jou siel."
"Perfect traveling destination with lots to do and rich in culture and a very nice vibe."