Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"It was our first time in Still Bay and we really enjoyed this little town. There is a good choice of activities but also felt very relaxed there. A beautiful long beach with fine white sand. Fishing seems to be a very popular sport but there were some surfer too."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kelkiewyn

"Great place to go and relax and unwind, great beach which we enjoyed very much. Great restaurant on the beach, friendly people and very welcoming. "

Kaapstad, Wes-Kaap

The Palms

"Pragtig en baie besig."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Heerlike Weskus dorpie en net die regte plek om weg te kom van die stad se dolle gejaag na wind en die batterye ñ bietjie te herlaai."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Lovely town. Friendly people. Lots of places to eat. We enjoyed our stay."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Life Bed and Breakfast

"A cute town. Nice for one night. Go to the Boplaas Port tasting. Excellent."

George, Wes-Kaap

Loerie Guest Lodge

"Not much to do in George. I think I would choose Knysna next time. George is quite central to see all the Bays."

Hermanus, Wes-Kaap

Volmoed

"Saw a whale breach 10 times close up in November and deer on trail near Wolmoed."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Anni Bos

"Lieflike dorp, maar parkering kan soms 'n probleem wees."

Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane

"Paarl word net vreeslik warm in die somer."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"Skoon en netjies."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kusweg 42

"The WiFi was a bit slow and wasn't allowing us to use it most of the time."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Tumble-in

"Dwarskersbos is veilig en stil. Dit het nog nie die kommersiële gevoel van ander Weskus plekkies nie. Die strate en strand is skoon en daar is baie om te sien en doen in die omgewing. Ek oorweeg dit sterk om daar te gaan aftree."

Kaapstad, Wes-Kaap

Marina Views

"Muizenberg is 'n baie oulike plekkie. Ons sal traag weer daar oornag"

Kaapstad, Wes-Kaap

Simon’s Town Quayside Lodge

"Simonstad is 'n awesome plek om te kuier. Heerlike wandel padjie langs die strand en natuurlik was die pikkewyne 'n groot plesier."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sandcastle

"Rustige en veilige vakansie dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Would like more smoking areas for people who smoke."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"I was unaware of Klipkop. What a beautiful area!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Ons gaan in St.Helena kom aftree."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Uitsig Cottages- Hemelrand

"We didn't do the whole R62 but the part that we've been driving was great, very scenic and very little traffic (middle of October)."

Paternoster, Wes-Kaap

Oom Dana se Huis

"Lovely little town. Clean town. Friendly people. People however selling undersize crayfish on every corner is very overbaring."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sanroc

"Mooiste Weskus-dorpie."

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Altyd goed om daar te kom - veral ek as gholfspeler."

Paternoster, Wes-Kaap

Kiewiet

"Die plek vir lekker kuier."

Blad
Blad 216 - Wys 6451 tot 6480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang