Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Riversdale, Western Cape

Meurant

"Die dorp het baie uitgebrei. Het die rustigheid ervaar."

Velddrif, Western Cape

47onWaterkant

"Geniet Velddrif en sy vriendelike mense."

Doringbaai, Western Cape

Diamond Divers Accommodation

"Doringbaai het meer potensiaal as wat jy op die oog af sou dink."

George, Western Cape

Tehillah Guest House

"Dit het ons regtig opgeval hoe mooi skoon en netjiese dorp George is, mense was ook oral baie vriendelik. Daar is goeie restaurante en baie om te doen as 'n toeris."

Paternoster, Western Cape

Dunesberry

"Mal oor die dorp en sy mense."

Villiersdorp, Western Cape

Theewaterskloof Country Estate

"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."

Cape Town, Western Cape

Smithland Guest Apartments

"Cape Town is always beautiful to travel to."

Citrusdal, Western Cape

Marcuskraal Chalets

"Baie nice. Net weereens bietjie duur vir wat jy kry. Voel vir my hulle is meer daar vir buitelanders."

Prince Albert, Western Cape

Karoo Lodge

"Ek dink die mense in die dorp is nie baie vriendelik nie. Ek het my verblyf geniet. Ons was by die mark op die dorp en mense het ons net aangestaar, glad nie behulpsaam nie."

Tulbagh, Western Cape

Steenbok Farm Cottages

"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."

Hermanus, Western Cape

Bayview Apartment 208

"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."

Mossel Bay, Western Cape

111 on Heide

"Mosselbaai is fantastiese dorpie, definitief plekkie vir die hart en siel."

St Helena Bay, Western Cape

Duifieklip

"Best for a away home."

Still Bay, Western Cape

Strandloper

"'n Baie mooi rustige dorpie met baie gasvrye mense."

Mossel Bay, Western Cape

29 @ Weenen

"Die dorp is skoon en netjies mense is bajie vriendelik."

Mossel Bay, Western Cape

ATKV Hartenbos

"Baie om te doen, tyd was net te min."

Mossel Bay, Western Cape

Eden Guest House B&B

"Will definitely visit again."

Montagu, Western Cape

Somerset Cottage

"Lieflike omgewing en rustige atmosfeer."

Boland, Western Cape

Zielenrust

"The pictures don't do this place justice."

Paternoster, Western Cape

Milk Thistle

"Is die mooiste dorpie, skoon en netjies. Sal net graag beter informasie oor die restaurant wou hê. Is nie alles baie duidelik nie, kon nie 'n lekker plek kry om vis te eet nie."

Cape Town, Western Cape

Son, See, en Sundowners

"Kaapstad sal altyd my eerste keuse van vakansie wees!"

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Absolute Castillo

"Oulike dorpie met lekker restaurante en vriendelike mense. Kan lekker rondstap."

Cape Town, Western Cape

Marina Views

"Vier seisoene in een...vat jou wintersbaadjie saam jou swemklere. "

Paternoster, Western Cape

Seeperdjie

"Net dat die straatverkopers met hul kreef en skulpe baie lastig is."

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Mense is deurgaans vriendelik, ons het die ontspanne, gasvrye atmosfeer geniet, en vir 'n Johannesburger was dit vreemd, maar lekker om in die strate te kon stap en heel veilig te voel. Die netheid van Prins Albert het ons ook opgeval."

George, Western Cape

ArendsRus Country Resort

"Skoon, goed versorgde tuine en sypaadjies."

Tulbagh, Western Cape

Vindoux Guest Farm & Spa

"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."

Page
Page 238 - Showing 7111 to 7140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers