Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36701 reviews.
"Dit is 'n baie mooi plek met soveel strande om te besoek. Die mense is so vriendelik en behulpsaam om te help. Baie mooi plek."
"Die dorp is verbasend skoon en dit lyk of mense mekaar respekteer. Die pragtige ou historiese geboue maak 'n besoek die moeite werd."
"Die plek het baie uitgebrei en dit is lekker om te sien hoe hy meer uitbrei."
"Stil rustige dorpie, baie skoon die see is loopafstand, die parkie by die see is baie ideaal vir die hele familie."
"Cape Town always has somewhere to go to as long as one is mobile."
"Koringberg is 'n moet as jy lekker rustig wil kuier en wegbreek van die stad."
"With such easy access to the Theewaterskloof Dam it is a wonderful weekend spot for sailors, motor boaters and other water enthusiasts."
"Greyton is socially great to visit and if you are into hiking and walking it is super. Enjoyed the rural feel and friendliness of all we met. Good food and the best ever focaccia at the Old Potters Inn Brewery."
"Kaapstad is 'n toeristebestemming en maak heelwat voorsiening vir die buitelanders, vir ons Suid Afrikaaners is die pryse redelik duur, maar Melkbosch Guest House het die bekostigbaar vir ons ook gemaak."
"Mooi skoon dorpie met vriendike mense. Berge pragtig en omgewing. Swartberpas was 'n belewenis om uit te ry."
"Wat betref "toeristebestemming" is daar nie veel om te besoek nie! Maar as jy Lambertsbaai toe gaan, is dit om te rus en af te skakel - die perfekte omgewing, heerlikse stap roetes langs die see, een of twee lekker restaurante. Paar oulike dorpies binne klein radius om te besoek."
"Beautiful little town with friendly people. We felt safe and enjoyed the quaintness of a small village."