Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"We enjoy the whole area in and around Great Brak River tremendously, the beaches are superb, and the amenities are great."
"Awesome holiday destination. So much to do in and around Mosselbay. Padi Mosselbay does all types of diving courses close by and is so very accommodating. The zipline is a must! What a view!"
"Public facilities around the Pond are in very bad condition. Public parks and facilities in a very poor condition. Public toilet in a disgusting condition. Very limited access to the river."
"Sigbare polisie is goed, maar verkeer is erg. Armoede neem toe wat duidelik sigbaar is aan die getal bedelaars en plakkers."
"Daar is baie oulike plekkies om jouself in te verloor. Steeds een van die mooiste in die wereld en vir seker 'n moet vir almal se lysie. Die stad was skoon en goed gepatrolleer deur polisie. Die "load-shedding" het nie die deel waar ons ge-oonag het, geaffekteer nie. Baie bly daaroor!"
"Loved every minute of being there. We were not fortunate enough to see any whales but the walks were amazing. We swam in the sea. The coffee shops, book shops, boutiques, art galleries, and fabulous Italian restaurant and deli were a delight. The kids kayaked and loved all the more adult offerings as well. Fabulous family time."
"Is 'n goeie wegbreek as jy 'n besige leefstyl het en as jy net 'n bietjie wil rus."
"Is van Malmesbury, so ken Kaapstad, maar kom nie altyd daai kant van die Kaap nie, so was lekker om dit 'n slag te sien en hoe mooi dit is. Ons bly darem maar net in 'n baie mooi streek van die Kaap."
"Witsand is my hartsplek. Hierdie keer het ons walvisse gesien. Ongelooflike mooi strand."
"Struisbaai is 'n lekker vakansiedorp met lekker eetplekke en lekker strand. Daar is 'n paar mooi en interessante besienswaardighede en ook lekker visvangplekke."
"Cute little town with nearby visits to Hermanus and Gansbaai - Worth a visit!"