Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 40659 resensies.
. - 13th January 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Rustige Weskusdorp. Vriendelike mense.
. - 13th January 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie interessante plek.
. - 13th January 2020
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Lovely peaceful and tranquil, just what we needed.
. - 13th January 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Ek het baie van die Paarl gehou.
. - 13th January 2020
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Beautiful town with a rich heritage.
. - 13th January 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Stay was close to shopping centre, very convenient.
. - 13th January 2020
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Great area. Close to everything.
. - 13th January 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Die wind van die Kaap word gemaak in Gordonsbaai. Maar vanaf Watermill Studio is jy baie sentraal geleë en net ver genoeg uit die dorp om te kan rus.
. - 13th January 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful, clean beaches. Breathtaking views.
. - 13th January 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Bly 'n baie mooi en lekker plek. Weer is fantasies. Sal vir my 'n huis koop in Mosselbaai om af te gaan tree.
. - 13th January 2020
staying in Denneoord, Wes-Kaap
Rustige woonbuurt, sentraal tot al die winkels en snelweg.
. - 13th January 2020
staying in Slanghoek, Wes-Kaap
The most beautiful valley in South Africa.
. - 12th January 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is nie so baie dinge om te sien en te doen soos in groter dorpe nie, maar die netheid en rustigheid daarvan maak dit 'n baie goeie oornagplek.
. - 12th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Great place - we experienced what we could.
. - 12th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het 'n aangename stap op die Gamkaberg kultuuroete gehad. Die plantegroei is interessant, veral die spekbome. Die reservaat is goed versorg.
. - 12th January 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Baie interessante geskiedkundige dorp: museums, kaasfabriek, aandwandeling met vertellings oor spoke en die dorp de geskiedenis. Stap op Gordon se berg vir mooi uitsig.
. - 12th January 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Die natuurskoon is treffend. Knysna begin ongelukkig eers dienste lewer vanaf 12 vm en mens sukkel om iewers ontbyt te eet. Nie regtig toeriste-vriendelike bestemming nie.
. - 12th January 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
The most breathtaking place! It has the best of both worlds, mountains and sea.
. - 12th January 2020
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Baie stil en veilig.
. - 12th January 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Tradisionele rustige kusdorpie. Naby genoeg aan Stilbaai vir die wat meer aksie wil he.
. - 12th January 2020
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Idillies! Skoon, veilig & fantastiese atmosfeer.
. - 12th January 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Skoonste en vriendelikste plek om te bly en mens voel veilig en tuis daar. Ons het ons harte daar verloor in Lambertsbaai. Dit is ons volgende tuisdorp.
. - 12th January 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
For some it will be all they ever want or need. For us as a family it was really stunning, just a little far from other things to see and do on the west coast. I would go back in a heartbeat, but just without the kids.
. - 12th January 2020
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Lovely beaches, Enrico's is a fantastic place to chill, but does get rather busy.
. - 12th January 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
We’ll be back.
. - 12th January 2020
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Sal definitief weer gaan.
. - 12th January 2020
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie met baie aangename inwoners.
. - 12th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Groot dorp waar alle benodigdhede verkrygbaar is. Verskeidenheid restaurant en dan natuurlik die beste Karoo en natuur waarnemings, soos bekende grotte en diere parke wat die vriendelike toergidse sal interessante maak. Bly ten minste een nag.
. - 12th January 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sandbaai has a massive mall which makes all shopping convenient after a day of soaking in the ocean.
. - 12th January 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
So baie om te doen.
. - 12th January 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is a charming village, with local residents who live there and others who have holiday homes there. It has a very convenient location, within easy reach of Robertson, which has shopping for everything you might need, or had forgotten before you left home. McGregor is peaceful, and we once again enjoyed the friendly atmosphere, and over New Year, a wonderful atmosphere. So much to do there and in the area for those seeking relaxation and those waning to be more active with walks, hikes, horse riding, and all manner of activities.
. - 12th January 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
I fell in love with Mossel Bay 6 years ago. I will always go back there.
. - 12th January 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Great little town to visit for a few days on your way to or from Cape Town. Unfortunately not so good at the moment because of the draught, but one can not do anything about the weather.
. - 12th January 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Dit is 'n uitstekende bestemming via 'n familie met klein kinders. Dit sal nog meer gesog raak indien daar 'n paar goeie bergfiets roetes uitgelê word.
. - 12th January 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Beautiful, unspoiled setting. Interesting day trips in the vicinity.
. - 12th January 2020
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
An awesome place go visit with your beaches just minutes away. Breathtaking sights and friendly and helpful people in every store and eating place. I highly recommend as a destination you have to visit.
. - 12th January 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Bevooroordeeld,hier groot geword. Was altyd 'n belangrike toeristebestemming.
. - 12th January 2020
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
A friendly, small fishing village.
. - 12th January 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie mooi klein dorpie, maar vir iemand jonk is daar niks om te doen nie.
. - 12th January 2020
staying in Murdock Valley, Wes-Kaap
Quiet neighbourhood, but good base to explore Cape and surrounds.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]