Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Daar het ek my hart al 'n paar jaar terug verloor. Fantastiese vakansiebestemming, heerlike eetplekke, mooi skoon dorp en baie besienswaardighede."

Prins Albert, Wes-Kaap

Bushman Valley

"Baie aangenaam. Lekker dorpie met oulike winkels en lekker restaurante en koffie winkels. Die naby geleë Swartberg pas is een van die mooiste plekke in SA."

George, Wes-Kaap

Lorita's

"Pragtige verblyf en omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Nee, dit was perfek, dankie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wavecrest 1001

"The place to be."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Beautiful small town. Breakfast at the Spekbos Restaurant is also highly recommended. Our stay in the area was too short to sample all that was on offer."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Soetdoring Selfsorg

"Baie aktiwiteite vir gesinne."

Stellenbosch, Wes-Kaap

4 Piet Retief

"Dit was net verstommend hoe skoon Stellenbosch is, was weer so lekker om in 'n skoon dorp te kon ry."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Meeste van die toerismeplekke was gesluit en dit gedurende 'n skoolvakansietydperk, dit was vreemd."

De Rust, Wes-Kaap

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Pragtige en vriendelike dorpie. Sy naam slaan die spyker op sy kop."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Besoek aan Smitswinkel is beslis n moet. Heerlike kos en pragtige omgewing. Baie goeie diens."

Swellendam, Wes-Kaap

Skipskop Chalets

"Fabulous, stunning little clean town. Well done to the community. Keep it up. You guys are living example it can be done."

Velddrif, Wes-Kaap

Harbour Lights

"We discovered Westland Fisheries off the main road. Real value for money and extremely friendly staff."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Rustige Karoo dorpie. Swartberg pas is 'n moet!"

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"'n Juweel in die dorp van Montagu."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Mooi Karoo-dorp. Beslis die moeite werd om dit te besoek."

Velddrif, Wes-Kaap

Pikkewyn

"Vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Town Lodge Hotel

"Jy is dom as jy nie Kaapstad besoek in jou leeftyd nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"Beautiful home away from home."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

57 @ The Dunes

"Baie min aktiwiteite vir die kinders behalwe die duur aktiwiteite wat nie altyd bekostigbaar is nie. Hulle kan miskien belê in 'n groot speletjiesarkade wat die hele gesin kan geniet. Gebruik die Boardwalk se Entertainment Center as voorbeeld."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sancor Selfsorg 1

"Heerlike vakansiebestemming met baie aktiwiteite vir klein kinders."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Net 'n lekker plek om te besoek. Baie om te doen."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"What a gem of a little town. I cannot wait to come back here. The mountains and passes are incredible."

Yzerfontein, Wes-Kaap

64 Atlantic Drive

"Ek en my seuns is mal oor Yzerfontein!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Surfers Heaven

"Love the place and its tranquility. Can't wait for our nexr trip."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Andra's Self-catering Accommodation

"Mooi dorp met sy rustige omgewing."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 3

"Vriendelike mense en heerlik rustig. Tyd is irrelevant."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Sunsets

"We love Pringle Bay because it is a quiet town, with no chain stores and very little traffic. The beaches are stunning because there are so few people, and provide sunset photos for days. The kids can swim safely in the lagoon or in the ocean. You can also pretty much walk everywhere, which is good for the soul."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Calitzdorp is bekend vir sy wynkelders: Boplaas, De Krans en Calitzdorp-self. Van die restaurante & winkeltjies was nie oop nie en die Sondag was dit grafstil. Daar is nie enigiets anders wat die dorpie aantreklik maak nie."

Blad
Blad 309 - Wys 9241 tot 9270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang