Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Boland, Wes-Kaap

Waterside on Le Bonheur

"Baie lief vir berge, so hoe nader aan die berge, hoe beter."

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Guest Cottage

"Eseltjiesrus Donkey Sanctuary is 'n moet om te besoek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pearl Haven

"Yzerfontein is a beautiful place with kind people and all necessary amenities."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"Aanwysings nie heeltemal na wense. As jy oor brug ry na sakekern is daar nie 'n bord wat aandui waar en watter winkels in die dorp is nie. Jy kry indruk dat daar slegs huise daardie kant van brug is."

Boland, Wes-Kaap

Protea Farm

"Baie mooi skoon. "

Stellenbosch, Wes-Kaap

Villa Grande Gastehuis

"Pragtige dorpie maar die dorp self is te bedrywig na my smaak."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Ek ervaar net dat die dorp self baie agteruit gaan."

Elandsbaai, Wes-Kaap

E'bay Apartments

"Like to go back and visit 26 till 3 Jan 2023."

Barrydale, Wes-Kaap

Birdsong Barrydale

"Gerieflik geleë. Interessante eetplekke en winkels. Vriendelike mense."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Val de Vine Guesthouse

"Raak 'n baie besige plek met ernstige verkeersprobleme."

Knysna, Wes-Kaap

Shell's Corner Cottage

"Not what it used to be, quite sad. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Baie aangename toeristebestemming. "

Sedgefield, Wes-Kaap

Kiewietjie Cottages

"We love Sedgefield and because our parents retired there it is a special place to us."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"'n Besige dorp wat alles bied wat benodig kan word en is vir seker baie skoner as baie ander Karoo-dorpe."

Caledon, Wes-Kaap

Athenian Villa

"Sal weer besoek aflê."

Hermanus, Wes-Kaap

Eastcliff Cottage

"Heerlike plekkie om in vakansie te hou."

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Baie mooi dorp, skoon, museum baie interessant."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons het net een nag oorgeslaap. Oudtshoorn is 'n fantastiese bestemming en behoort mens ten minste 3 dae daar vertoef."

Wellington, Wes-Kaap

Uitsig Guesthouse

"Mooiste plek vir my. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe @ the Sea

"Sal graag weer terugkeer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Die weer was baie lekker, dit was net in aande wat wind opgekom het maar die plekkies is so gebou wat baie wind afgekeer het. Mens voel veilig daar want jou voertuig staan nie in die pad, dit word agter hoe elektroniese hekke naby die eenhede geparkeer. Jy het te alle tye toesig oor jou voertuig en dis ook 'n groot pluspunt dat jou voertuig veilig is."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Xamarin Guest Farm

"Nie veel tyd daar gespandeer nie, maar ons hou van die tipe Weskus dorpe."

Franschhoek, Wes-Kaap

The Olive and Vine Farm Cottage

"Highly recommended buzzing tourist town with lots to offer. Wonderful local wine farms to visit, lots of excellent restaurants and interesting shops in the village. We did not have enough time to do justice to it."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Interessante dorp, maar nie vir kinders nie. "

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Fantastiese omgewing."

Struisbaai, Wes-Kaap

Whale Watchers

"'n Ideale wegbreek uit die stad."

Blad
Blad 335 - Wys 10021 tot 10050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang