Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Prins Albert is 'n pragtige 'n dorp om te besoek en die natuurskoon rondom maak dit nog meer spesiaal."
"Beautiful place to visit. Enjoyed walking aroung in town and in their park."
"Mosselbaai en omgewing is pragtig en altyd baie aangenaam om daar te kan kuier."
"Sjoe, dis 'n pragtige vissersdorp wat vinnig besig is om uit te brei en die feit dat dit die suidelike punt van Afrika is is indrukwekkend. Die 2 oseane wat daar bymekaarkom is 'n moet sien!"
"Quaint little seaside town with lots of lovely restaurants. Hoping to return one day."
"Baie rustige plek en goed vir grootouers met kleinkinders. Die ideale plek vir 'n idilliese vaskansie."
"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
"Ons is gereelde besoekers en ook oudinwoners van Mosselbaai en het dit, soos altyd, weereens baie geniet daar. Die dorp is netjies en skoon en daar is so baie dinge om te sien en doen en puik eetplekke en die natuurskoon is pragtig."