Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Growing, have been going there for over 20 years and still love it."
"Baie interessante dorpsmuseum, wat ook tweedehandse boeke verkoop. Kan De Krans kelder vir wynproe en die Bakhuis-restaurant aanbeveel."
"Dis 'n toerisme streek wat nog kan uit brei want die Boland het so baie om te bied."
"I love travelling and staying in George for work. For the leisure traveller, a perfect and central base to explore all the wonder that the Garden Route provides."
"Pragtige dorpie met die oulikste en mooiste huise. Almal is baie vriendelik en ek sal beslis terugkom!"
"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."
"Fantastiese boeremark elke Saterdag. Oral in Sedgefield was die mense ongelooflik behulpsaam en vriendelik. "
"'n Moet-sien dorpie. Die mense se gasvryheid het my opnuut laat besef dat daar nog goeie mense in die wêreld is en die dorp is so mooi. Lekker eetplekke en die mooiste kerk."