Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Prins Albert is prentjiemooi met ongelooflike hartlike mense. Beveel die Lazy Lizzard aan vir uitstekende ontbyt. Dis 'n plek waar die lewe weer sin maak!"
"Krag af oggend met ons vertrek. Nie beurtkrag. Fase af op netwerk ... soos baie ander plekke in ons SA."
"Was wonderlik om weer die gebied na 20 jaar te kon sien. Dit is baie veilig en rustig met die mooiste natuurskoon."
"No 24-hour take-aways. Sometimes you want to chow late at night. Especially on weekends. Other then that it's not too bad."
"Mosselbaai/Hartenbos nie meer die stil vakansie dorpie van 'n paar jaar gelede nie, maar bly nog steeds 'n ideale vakansiebestemming. Sal altyd 'n gunsteling bly."
"Bredasdorp se "Shipwreck Museum" is uitstekend! Die Boekwinkel is vriendelik. Ons het ook 'n hele dag langs die kus by Agulhas geniet. Asemrowende uitsigte oor die see, Rasperpunt-staproete, en smaaklik vis en tjips geniet. Beachcomber boekwinkel in Agulhas ook vriendelik met 'n groot verskeidenheid titels."
"Baie besienswaardighede. Net jammer Covid het sy merk gemaak en van die plekke het toegemaak."