Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

Lily's Rest

"Omgewing baie rustig, ons het op McGregor gekuier."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Mills Cottages

"A place I would recommend to anyone for a breakaway or for business."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Baie netjies. Skoon. Lekker toeristeplek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

On The Beach at Strand

"Kaapstad is 'n sprokiesmooi stad met pragtige strande!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Baie interessante kusdorp aan die Weskus."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Altyd Tuis

"Thank you for the stay and service. We will definitely come back again."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Baie interessante dorpsmuseum, wat ook tweedehandse boeke verkoop. Kan De Krans kelder vir wynproe en die Bakhuis-restaurant aanbeveel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Simon’s Town Quayside Lodge

"'n Ryk geskiedenis. Fantastiese plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kelkiewyn

"Heerlike vakansiedorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley

"Ons is van Kaapstad en dit is verreweg die beste toeristebestemming."

Boland, Wes-Kaap

Ratelbosch Farm

"Dis 'n toerisme streek wat nog kan uit brei want die Boland het so baie om te bied."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"As jy rus en vrede soek."

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"I love travelling and staying in George for work. For the leisure traveller, a perfect and central base to explore all the wonder that the Garden Route provides."

Greyton, Wes-Kaap

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

"Pragtige dorpie met die oulikste en mooiste huise. Almal is baie vriendelik en ek sal beslis terugkom!"

Kaapstad, Wes-Kaap

1405 Hibernian Towers

"Altyd heerlik om in Kaapstad te kuier."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Tidal Retreat

"Lots of fun things to do in the area!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."

Sedgefield, Wes-Kaap

Leisure @ Loerie

"Fantastiese boeremark elke Saterdag. Oral in Sedgefield was die mense ongelooflik behulpsaam en vriendelik. "

George, Wes-Kaap

Dut Hut

"Pragtige omgewing. "

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"'n Moet-sien dorpie. Die mense se gasvryheid het my opnuut laat besef dat daar nog goeie mense in die wêreld is en die dorp is so mooi. Lekker eetplekke en die mooiste kerk."

Stilbaai, Wes-Kaap

Papillon

"Mooi omgewing en baie vriendelike mense. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Baie lekker plekkie, sal oor en oor daar gaan vakansie hou."

Knysna, Wes-Kaap

Protea Guest House

"Jammer, baie oulike winkeltjies het verdwyn."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze 65

"Mal oor Mosselbaai, was voorheen baie in Mosselbaai."

Kaapstad, Wes-Kaap

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Taking in the tourist sites a must. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."

Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Travellers Lodge

"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."

Blad
Blad 343 - Wys 10261 tot 10290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang