Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
Great Brak River, Western Cape
Bergland Vakansiehuis"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."
"Has all the shops and restaurants you could need. Huge amounts of outdoor activities."
"Ek het vir jare in Bellville gebly, so ek ken die omgewing en sal altyd die Kaap geniet en die berg maak een se besoek die moeite werd."
"Niks verkeerd met St Helenabaai nie. Daar's nie baie om te doen nie."
"Het nie baie kennis van die dorp nie, weet dis 'n geskiedkundige dorp en het baie om te vertel oor, maar sal seker maak van volgende kuier."
"Lambertsbaai is 'n aangename dorpie met oulike restaurante en winkels. Voëleiland is ietsie lekkers om met die gesin te besoek."
"Very small and very quiet town with mainly gravel roads, but a true gem. Don't expect any grocery stores so rather buy everything you need in one of the bigger towns."
"Still Bay is one of a few gem towns to visit. People are friendly, town is clean and well kept."
"Dit is 'n baie goeie oornagbestemming as mens wil rus vir die nag. Andersins lyk dit nie of daar veel te sien is nie."
"Kaapstad is 'n baie lekker plek vir klomp goed doen soos kajak, surf, perdry ens. Kaapstad is 'n moet vir "foodies"."
"Wens ons kan teruggaan! Kan ons asb nog sulke amazing "gem"-plekkies ontdek op julle blad!"
"An awesome holiday, getaway destination away from the everyday town hustle."
"Daar is baie verkeer in Kaapstad self en vreeslik baie oorsese toeriste. Maar die Kaap is een van die mooiste bestemmings waar ons nog ooit was. Daar is baie om te doen en sien."
"Yzerfontein is a beautiful little hidden gem about 1 hour's drive from Cape Town. It is near enough to travel to for a break, but not too much travelling time involved. The town itself is nice and quiet."
"Die dorp is beknop en alles voel so bo-op mekaar, maar die onliggende omgewing is mooi met die pragtige berge."
"Wonderful - love visiting the towns and taking drives off the beaten track."