Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Hangklip House

"We will most definitely be back!"

Greyton, Wes-Kaap

The Post House Hotel

"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whispering Palms Holiday Home

"St. Helena is baie vinnig om 'n groot toerisme-aantreklikheid te word en as sy eers in jou hart kruip loop haar wortels diep."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay Views Simons Town Apartment

"Strate is net baie besig en fietsryers ry soms onverskillig in die nou strate. Natuurskoon is egter pragtig en daar is baie lekker plekke om te besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Kaapstad is regtig 'n baie mooi plek, soveel om te doen en die strate is netjies en veilig om in te stap."

Strandfontein, Wes-Kaap

Seetoe dot com

"Pragtige skoon plek en baie rustig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"Vriendelike dorp! Gasvrye mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Grâce

"Kaapstad en omgewing een van die beste vakansiebestemmings in die wêreld."

Mosselbaai, Wes-Kaap

KaiaMina at Hartenbos

"Die Mosselbaai-verblyf is altyd gerieflik. Ons moet altyd deur Mosselbaai ry vir werk en vind die beste bestemming om oor te slaap."

Murraysburg, Wes-Kaap

Prickly Pear Boutique Guesthouse

"Plattelandse gasvryheid en natuurskoon."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

12 Dune Park

"We spent many hours daily swimming in the sea, sometimes with dolphins a couple of meters away."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Clanwilliam se strate is in 'n haglike toestand."

Kleinmond, Wes-Kaap

Uiteindelik

"Dit is baie rustiger as die stad."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Whitehouse

"Thank you Oudtshoorn! You are simply the best."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Enigste drawback as ons iets moet kies is dat die winkeltjie nie veel groente aanhou nie. Maar dis minor (soos die Engelsman sê)."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Strand baie klein, maar uitsig baie mooi. Paaie in goeie toestand en skoon. Dankie, dit was lekker."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Daar is nie nog so 'n plek soos die mooie Kaap nie!"

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

12 Dune Park

"Really a place to travel to."

Kaapstad, Wes-Kaap

Incazura Guest Suite and The Light House

"The best SA has on offer. A world class destination!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Altyd lekker in Hartenbos."

Knysna, Wes-Kaap

Seabatical

"Pragtige plek. Dit skree kom weer, en weer en weer."

Grabouw, Wes-Kaap

Aanhouwen Cottages

"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Arniston is beautiful. Thoroughly enjoyed our lunch at Mien's Tea Garden."

Blad
Blad 403 - Wys 12061 tot 12090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang