Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Ek sal graag langer tyd daar wil spandeer. Baie rustig en weg van die gewoel van die stadslewe, geen haastige en onbeskofte kwaai gesigte nie, kaalvoete en blink tande groet jou."
"Franskraal is uitsonderlik, maar Gansbaai in geheel ontbreek nog baie. "
"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."
"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
"Cape Town as capital destination doesn't do the smaller coast towns justice at all. Fish Hoek, Simon's Town and surrounding areas - thát is the true Cape experience."
"Voel asof dit plek is waar mens maklik sal kan woon. Mense oral in dorp uiters vriendelik."
"Oudtshoorn bied veel meer prag en interessanthede as wat ons gedink het."
"Baie mooi en netjies, as daar 'n kafee kan oop wees op 'n Sondagmiddag kan dit beter wees."
"Natures jewel! Wonderful beach for hours of relaxation with the most beautiful sunrises and sunsets!"
"We enjoyed a couple of hours visiting the University Botanical Gardens and their lovely café."
"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."