Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Chris A. - 24th December 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp en baie vriendelike mense.
Henk P. - 24th December 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n skoon, veilige en rustige dorp wat in seisoen 'n heerlike vakansie-atmosfeer het en omring is deur pragtige natuurskoon.
Daryn H. - 24th December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Wonderful town for overnight travelers.
Jean M. - 24th December 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sal baie beslis weer by Wederom Hanepoot Huisies gaan bly.
Buks M. - 24th December 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing wat beslis meer as 'n deurry regverdig.
Iza K. - 24th December 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
'n Fantastiese pragtige plekkie wat my aan my kinderjare laat dink. Gaan definitief weer daar kuier.
Leigh-anne K. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het nie rondgerits en verken nie.
Noxolo F. - 23rd December 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
It is a beautiful and safe area.
Jannie S. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is 'n baie besige dorp. Moontlik omdat dit Desember is.
Mariaan L. - 23rd December 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het persoonlik nie van Hermanus gehou nie, was net te besig oor die algemeen. Restuarante was vol en so ook die strande. Groot irritasie was die hoeveelheid honde op die strand? Ons het ook honde, maar is nie gemaklik met honde op die strand nie! Ons het Hermanus besoek ondat ons miskien 'n eiendom daar wou koop, maar het nou daarteen besluit.
Janey S. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goed.
Dillon B. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beste Spur in die land!
Samantha D. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Quaint little town. Must try the food at Karo deli.
Anita V. - 23rd December 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Een absolute aanrader!
Rhona M. - 23rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Wonderlik ons stop elke jaar hier vir oorslaap.
Stuart H. - 23rd December 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n asemrowende plek. Baie mooi, baie skoon en baie veilig. Sal enige tyd weer daarheen gaan.
Jan & Linda E. - 23rd December 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch het baie besienswaardighede maar ons hou daarvan omdat dit nie stampvol toeriste is nie, meer rustig as Kaapstad of Somerset-Wes. Die wind was ook nie te kwaai nie, net genoeg om dit effens koeler te hou. Pragtige berge.
Henk S. - 23rd December 2015
staying in Robberg, Wes-Kaap
Baie mooi plek met beelskone uitsigte en skoon strande.
Clovis P. - 23rd December 2015
staying in Century City, Wes-Kaap
Very, very nice place to be in. People were always very helpful, it was a nice surprise, we will back back soon.
Alwyn S. - 22nd December 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Bietjie duur vir vakansiegangers dink word bietjie uitgebyt deur besighede.
Henriette M. - 22nd December 2015
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek.
Johanna D. - 22nd December 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Uitstekend - heerlikste pizza by Woodpecker Pizza House.
Retha E. - 22nd December 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd.
Silen F. - 22nd December 2015
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele.
Marieth B. - 22nd December 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense.
Nic L. - 22nd December 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Gholfbaan is pragtig.
Magda M. - 22nd December 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Juweel van die Karoo! Fantastiese wyse om die nostalgie van die platteland te beleef.
Bronwynn N. - 21st December 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie naby aan al die omliggende toeriste-aantreklikhede.
Andre W. - 21st December 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig, en 'n mooi uitsig oor die stad.
Belinda J. - 21st December 2015
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Lekker nabygeleë aan al die ander onderliggende plekke.
Andre L. - 21st December 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Lekker omgewing en sentraal geleë - naby ander besoekpunte.
Raheeha C. - 21st December 2015
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Aantreklik.
Alicia D. - 21st December 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles.
Hennie B. - 21st December 2015
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Goed geleë vir omliggende besienswaardighede.
Liza D. - 21st December 2015
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Rustigheid en veiligheid was heerlik.
Hilmir J. - 21st December 2015
staying in Reebok, Wes-Kaap
Die liging is baie lekker sal weer daar gaan bly.
Maria V. - 21st December 2015
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog.
Yvette R. - 21st December 2015
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Superb town, lovely eateries, just very windy in December.
Crystal P. - 20th December 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie mooi en heerlik gebly!
Annette K. - 20th December 2015
staying in Napier, Wes-Kaap
Napier kan doen met 'n apteek of 'n gesondheidswinkel met kruie en kure.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za