Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Lovely small town, beautiful people."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Beaufort-Wes het 'n groot verskeidenheid van gastehuise en oorslaapgeriewe. Daar is ook interessante museums om te besoek as jy genoeg tyd daarvoor kan inruim. Daar is ook 'n paar eetplekke en restaurante om te gebruik indien die gastehuis waarin jy oorslaap nie etes bedien nie."

Stilbaai, Wes-Kaap

Crawford's Croft

"Fantastiese bestemming vir oornag of selfs 'n lang vakansie."

Ladismith, Wes-Kaap

7 Eland Street

"Die strate het aandag nodig. Die slaggate is baie."

Boland, Wes-Kaap

The River Siding

"Boland is bekend vir hul warmm sonnige temperature, maar die volgende oomblik was daar heerlike koel weer met sagte reën wat 'n lafenis was."

Struisbaai, Wes-Kaap

StarFish Accommodation

"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."

Kaapstad, Wes-Kaap

17 @ Peppertree

"Lots to see and do."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Nest

"Baie goeie ligging, netjiese dorp en vriendelike mense. Mooi plekke om te sien en het dit baie geniet tussen die wynplase."

Darling, Wes-Kaap

Darling Lodge Guest House

"The town definitely 'shuts down' midday on Saturday, and minimal open stores on Sundays too! But a gorgeous little piece of heaven, a must see!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beachway on Golden Mile

"Beautiful holiday destination, we loved our walks on the beach each day."

Grottobaai, Wes-Kaap

Sunbird Cottage

"Heerlik, rustig en veilig."

Ceres, Wes-Kaap

The Lemon and Olive Tree Cottages

"Heerlik gaan kersies pluk by Klondyke en heerlike ciders by Loxtonia geproe. Ceres is pragtig."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Unit 80

"Hoogs aan te beveel!"

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Die beste toeristeplek ooit."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Villa Contessa

"Dit is 'n gemaklike dorp om oor te slaap."

Velddrif, Wes-Kaap

Nuakh Accommodation

"Die plekkie is uitstekend."

Tulbagh, Wes-Kaap

Montpellier De Tulbagh

"I love the setting Tulbagh has to offer. Away from city life. Our favourite holiday destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Heritage Hotel

"Amazing city, clean."

Sedgefield, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Sedgefield is 'n pragtige vriendelike dorpie met 'n paar lekker kuierplekkies and al die winkels wat mens nodig het. Boonop is daar op Saterdae 'n mark (Wild Oats Market) waar jy allerhande lekkernye en vars kos direk van die verskaffers kan koop. Die natuur en strande is asemrowend mooi. Ons het die mooiste sonsondergange ooit beleef. Sal weer terugkom hiernatoe!"

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Ons gunstelingdorpie al vir meer as 40 jaar."

Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Die mooiste plek met so baie toeriste-aantreklikhede. Ons tyd was te min om alles te sien."

Robertson, Wes-Kaap

Vlettershof Guest House

"Baie rustige en mooi dorp."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

21OnKleinKaroo

"Lots to do and see."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Captain's Cabin

"Pringlebaai se ligging is perfek as jy die dag lus het om in te ry stad toe is dit nie te ver nie, maar ook naby genoeg om na 'n aangrensde dorp te ry vir besienswaardighede. Alhoewel, as jou voete eers in Pringlebaai neergesit is, wil jy nie verder nie! Pringlebaai bied genoeg om jou besig te hou - plantegroei, sonsondergang, strande waar jy kan stap en swem! Die strand is mooi en die mense vriendelik!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Mojo Hotel

"Baie skoon en veilige plek. Plus vir toerisme"

Blad
Blad 434 - Wys 12991 tot 13020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang