Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Die omgewing tussen die berge en die see was onbekend aan ons, maar met so 'n heerlike basis kon ons alles "explore". Ons het Bonnievale, Montagu, Barrydale en die Tradouwpas ontdek. Ons het die mooiste land. Ek hoef nooit weer oorsee te gaan om sulke natuurskoon te ervaar nie."
"Pletteberg Bay is a wonderful environment, we enjoyed to be there to the fullest is the place we want to visit again."
"We loved it. From the Swartbergpas, fig farm and other nice things to do and see. The Rude Chef and African Relish where we had dinner were also really special."
"Baie klein en luukse vakansiedorp. Dis altyd skoon en die mense is baie vriendelik."
"Beste klein dorpie ooit, slaap elke keer daar oor op pad Kaap toe sal nêrens anders oorbly nie."
"Selinas restaurant definitely not living up to the expectations. Blue Olive and Pomodoros much more value for money!"
"Ek love, love, love die Kaap en veral Strand, sal graag as dit die Here se wil is, daar wil aftree."
"'n Diverse vakansiebestemming met genoeg om jou vir baie lank sprakeloos te laat."
"Ons het George as 'n vriendelike dorp ervaar wat toeriste baie goed aanvaar."
"Knysna se natuurskoon is baie uniek en anders as die res van die Suidkaap. Die groot strande laat Knysna meer soos 'n tropiese bos wat teenaan riviere grens voel. Daar is heelwat staproetes en dis maklik om die dorp te voet te verken."
"Look outside the city bowl, there are many unexploited beautiful places to stay."
"'n Vakansiebestemming wat sorg vir 'n onvergeetlike vakansie naby aan oral waar 'n mens wil wees."
"Teleurgesteld oor die verval van woonbuurte, strate vuil en oral waar daar oop gronde is bly mense in tente of onder plastieksakke."
"It would have been wonderful to be able to do something in or around town, or somewhere to go and have a meal out."
"This place needs to stay just as it is since it takes you back to another time, carefree, away from all the city lights and stress."
"We have family in Cape Town so are there often, always a pleasure."