Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Stanford het diep in my hart ingekruip. Die mense is vriendelik, die winkels is propvol unieke skatte, en die wandelroete langs die rivier is prentjie mooi."
"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."
"Hou van Lambertsbaai, was ons eerste keer in Lambertsbaai vir 'n wegbreek, het al die nodige winkels indien jy iets kort. Net die strande wat bietjie vuil is van bamboes en dooie robbe wat vreeslik gestink het, maar andersins geen probleem nie, was lekker gewees."
"A must is to visit the 4 Cousins restaurant. You ask for a glass of wine and you are brought 3 to taste from so you can make your selection. How cool is that! The golf course is in very good condition and a good challenge."
"There is no place that can compete with Cape Town. Weather, affordability, friendly people, beautiful scenery. What more could one ask for?"
"The zipline is a must for your bucket list, but a bit overpriced. Be sure to save up some money if you plan to take the whole family. Lots of things to do, friendly people, and a town that is kept in good working condition."
"Ons gaan gereeld Kaap toe, bring meeste van tyd in die Waterfront deur, die akwarium, Cape Wheel en kabelkarretjie is altyd op my lys van dinge om te sien en te doen."
"It is always a pleasure to go there and especially out of season. The Saturday market is awesome too."
"Heerlik by die hawe, strande mooi skoon, baie geskenk winkeltjies, genoeg uiteet plek tussen Struisbaai en L'Agulhas."
"Het die olyfplase besoek en baie vriendelike diens by die Olive Boutique gekry. Sal vir seker weer Riebeek-Kasteel te kom. Local is tog die beste. "
"Beautiful place, not best destination with young children as they need to be entertained."