Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.
"Knysna needs a hot pool for the cold evenings, for most nights are very cold. Amazing views all around."
"Greyton is a beautiful and quaint town. We especially enjoyed the free-roaming horses, the available outdoor activities (hiking, biking, walking) and the many eateries. Spectacular mountain scenery!"
"Must visit the padstal just past the Seweweekspoort turn off on way to Calitzdorp, so many cool items for sale and the steak, egg and chips is amazing."
"Paternoster is 'n wonderlike klein vissersdorpie wat baie aan die toeris bied. Uitstekende restaurante, kuierplekke en interessante dinge om te doen. Ons wou nog 'n dop in die Panty bar gaan drink het, maar het nooit daarby uitgekom nie. Ons tyd daar was net te kort. Ons het wel een keer uitgery na Velddrif / Laaiplek en dit was 'n teleurstelling en tyd mors. Sal dit nie weer doen nie."
"Niemand kan die weer voorspel lank voor die tyd nie, maar daar is egter so baie te doen in en om Kaapstad dit sal altyd een van die beste bestemmings bly."
"Die sederberge en sy spesies is iets baie mooi om te ervaar. Dit maak jou avontuurlustig."
"Unfortunately we would like to have stayed a bit longer to experience the historical buildings and stories of Paarl."
"Gouritz is meer 'n "bring-jou-boek-saam" dorp as 'n "kuier"-dorp. Die winkels is klein, maar het die nodige om 'n naweek deur te kom. Die plek is stil en rustig en die mense is baie vriendelik en glimlag altyd."
"Poog asseblief om die winkels en besighede Suid-Afrikaans te hou. Julle het 'n pragtige dorp, skoon en vriendelik."