Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Still Bay is a lovely, quiet little town with friendly people and a beautiful coastline."
"Ons het die dorpie baie geniet. Dit was 'n welkome wegbreek van die geraas en gejaag van die stad en alledaagse bedrywighede."
"Prince Albert is 'n idilliese dorpie en 'n besoeker het regtig meer as net 'n middag nodig om al die plekkies te besoek en te geniet."
"Love Wellington. Close to Cape Town yet far enough to feel as though you have had a break."
"Beautiful mountain view. The area where Be Still is located is so nice and quiet. Love it."
"Didn't like the fact that there aren't a lot of shops. Maybe expand the shops a bit more."
"An absolute treasure on the Garden Route. Lots of visible security so we felt safe walking at night. Eateries are world-class with great staff."
"Die dorp is skoon. Die omgewing pragtig en daar is baie om te doen. Oudtshoorn is 'n moet-besoek."
"Don't really know the place but the people were friendly and we had a nice view of the ocean."
"Soos baie plattelandse dorpe, word baie gedoen deur die inwiners en sakelui om die agteruitgang te stuit."
"Mosselbaai is 'n besige dorpie met die vriedelikste mense. Dorp is skoon en almal baie behulpsaam."
"Gouritz is a lovely place to take children. There is a river and tidal pool for the little ones and the strong waves for the grown-ups."
"Hop-on hop-off bus was good and we could book for Table Mountain which saved lots of time."
"Dis hoofsaaklik 'n toeristeplek met net Kerkstraat en die ou Drostdy en Paddagang restaurant wat ongelukkig nou gesluit is as jy soos ek nie 'n besondere belangstelling in wynmakery het nie."
"Ons is aanbeveel om by Field and Fork te gaan eet. Was 'n teleurstelling. Kos was goed, maar diens onprofessioneel - die Spur is 5 ster teen hul 1 ster!"