Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Cypress Cottage

"We had to leave too quickly. We didn't get to do anything besides a quick lunch in Rolandale. Our pug puppy loved her time of free running and playing."

Kleinmond, Wes-Kaap

See Huisie

"The views are spectacular. Lots of shops to visit and places to eat."

Sederberg, Wes-Kaap

Balie’sGat Accommodation

"Ons was bietjie senuweeagtig of die Toyota Rav (2-wiel aangedrewe) die pas in en uit sou kon baasraak, maar dit was toe nie 'n probleem nie, solank mens stadig ry. Die pas in en uit is baie uniek en ons was baie opgewonde om dit te ry."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"The town is beautiful and the people are extremely friendly and welcoming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Verkeer is erg, maar geniet om deur stalle en by see te stap en rustig by woonplek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"I fell in love with the area, very clean and well-kept, felt safe walking around in the area."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Belewenis op sy eie."

Kleinmond, Wes-Kaap

Sea Studio

"Beautiful view and everything."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 1

"Sal enige dag teruggaan."

Stilbaai, Wes-Kaap

Rus Net

"Ons het die dorpie baie geniet. Dit was 'n welkome wegbreek van die geraas en gejaag van die stad en alledaagse bedrywighede."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Prince Albert is 'n idilliese dorpie en 'n besoeker het regtig meer as net 'n middag nodig om al die plekkies te besoek en te geniet."

Wellington, Wes-Kaap

77 On Church

"Love Wellington. Close to Cape Town yet far enough to feel as though you have had a break."

Paarl, Wes-Kaap

Be Still Guest House

"Beautiful mountain view. The area where Be Still is located is so nice and quiet. Love it."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Didn't like the fact that there aren't a lot of shops. Maybe expand the shops a bit more."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Dit 'n pragtige plek en baie om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Seaview Sunset Boutique Apartments

"We will definitely be back soon."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Inn

"Dis 'n prentjiemooi bestemming met baie om te doen selfs vir kinders."

Kaapstad, Wes-Kaap

Geranium Studio

"Mooiste stad in SA."

Wildernis, Wes-Kaap

Alcott House

"An absolute treasure on the Garden Route. Lots of visible security so we felt safe walking at night. Eateries are world-class with great staff."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die dorp is skoon. Die omgewing pragtig en daar is baie om te doen. Oudtshoorn is 'n moet-besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

MaKarLi Blu

"Don't really know the place but the people were friendly and we had a nice view of the ocean."

Kaapstad, Wes-Kaap

Serengeti Apartments Perfect Stay

"Kaapstad was goed vir ons vakansie."

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Jy moet die Ewow fiets-trip doen na die Ligtoring."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoo Refresh

"Soos baie plattelandse dorpe, word baie gedoen deur die inwiners en sakelui om die agteruitgang te stuit."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Ons was verras met die oulike winkels en besienswaardighede in Riversdal."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang