Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Dis my gunstelingplek, wat meer kan ek sê! Lekker rustig met alles wat mens nodig het."
"Daar is baie om te doen. Maar jy moet goed navorsing doen. Party van die plekke is glad nie so goed as wat hulle wys nie."
"Mooi dorpie, dink net vakansietye gaan dit baie besig wees! Verkies buite-seisoentyd."
"Do yourself a favour and visit the Muisbosskerm Restaurant and experience something very special. Please book ahead."
"Restaurants and bars should stay open till late (at least on the Main Road)."
"Variety of restaurants, and activities available in close vicinity. Clean beaches. Lovely walking trails."
"'n Paradys in vergelyking met Gauteng. Paaie en ander infrastruktuur 100% beter as in Gauteng. Die winkels in groot winkelsentrums is baie beter."
"Sal weer besoek aflê, die weer het ons nie toegelaat vir besoek aan Karoo Botaniese Tuine nie."
"Ek en my vrou is baie lief vir die Weskus en sy mense. Lambertsbaai is 'n dorpie met oulike restaurante en koffiewinkeltjies met heerlike geregte. Ons gaan gereeld in daardie rigting kuier."