Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"The surrounding farms and nature are beautiful, but shops are closed on a Saturday at 13:00."
"Not a long holiday destination but perfect to relax after a long road trip. "
"Beautiful, rural town. Good breakaway for a quiet relaxing time away from the hustle and bustle of city life. "
"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."
"Groot-Brakrivier is pragtig. Jy kry daardie veilige "village" gevoel en daar is oral plekkies om te verken. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak."
"Hermanus is 'n pragtige plek en baie toeriste-vriendelik. Was so spesiaal om die walvisse te sien. "
"Skoon en netjies in hoofstraat, ander strate minder netjies. Daar is heelwat strate wat naamborde kortkom. Parkeerplek, veral in hoofstraat naby eetplekke 'n probleem."
"Die Tuinroete... wat meer kan jy sê. Pragtige, lowergroen woude en natuurtonele. Groot vleie met baie voëllewe. Die boeremark op Saterdae is interrestant en beter as die meeste wat ek al besoek het, n die droëwors wat ek daar gekoop het was van die beste wat ek in 'n lang tyd geëet het."
"Love Cape Town! I lived there for a few years. The Strand was very dissapointing though."