Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap."
"Kaapstad is baie lekker as 'n toerismebestemming. Daar is genoeg uithangplekke."
"Definitief 5 ster-gehalte. Besienswaardighede uitstekend en hul maak voorsorg vir pensionarisse. Paaie en strate besonder skoon."
"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."
"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."
"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."