Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 36725 resensies.
Carol W. - 30th August 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Didn't have time to explore the beautiful surrounds, but we would love to go back there sometime.
Gerrie D. - 30th August 2018
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Pragtige eko-landgoed.
Gerrie D. - 30th August 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp.
Pieter K. - 30th August 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit is baie gewild en baie besonders.
Wanda B. - 30th August 2018
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Lieflike mense! Sal weer teruggaan.
Anita B. - 30th August 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl is 'n droom plek met sy baie bome, die berge en rivier wat vol water is. Paarl is die plek om te wees!
Pierre P. - 30th August 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Sal in die toekoms ook kyk na Strand as 'n opsie vir Desembervakansies.
Christo V. - 30th August 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Asemrowend en verskriklik skoon.
Sharon D. - 30th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Mal oor die plek.
Hardus V. - 30th August 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Regte Weskus-ervaring.
Edmund V. - 29th August 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug.
Johann G. - 29th August 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie oulik.
Natasja H. - 29th August 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtigste plek!
Le Rische M. - 29th August 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Ons het 'n stukkie van ons harte verloor 'n jaar terug in Wilderness en nou het ons besluit om elke jaar Wilderness te besoek. Sielsbevredigend!
Amanda R. - 29th August 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hemel op aarde!
James H. - 29th August 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Veiligheid is tops!
Anton G. - 29th August 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Doringbaai het nie regtig veel vir jongmense wat gewoond is aan die stadslewe nie. Dis 'n rustige ou dorpie waar mens maar van die natuur moet gebruik maak om jouself te vermaak, maar vir mense wat net wil rus en niks doen nie, is dit die perfekte plek.
James H. - 29th August 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Geniet die veiligheid.
Handré G. - 29th August 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Ek wil hier kom aftree eendag!
Anton G. - 29th August 2018
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Stil en rustig. Geen gejaag van karre en trokke soos in die stad. Geen heinings of kettings om alles toe tesluit. Waarlik veilig soos op n plattelandse plaas, met nag geluide en al. Die area is nog nie so verskriklik ontwikkel nie. En die mense is vriendelik en opreg.
Ignatius F. - 29th August 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less.
Adri L. - 29th August 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n pragtige en vriendelike plek.
Martelize W. - 29th August 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend.
Elna D. - 29th August 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtig en veilig met baie om te doen en te sien.
Mary Ann C. - 28th August 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Streets need uplifting.
Lise V. - 28th August 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie dankie vir 'n rustige en besondere mooi naweek!
Anél R. - 28th August 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ons is mal oor Tulbagh! Dis altyd mooi en lekker om daarheen te gaan en die mense is so vriendelik.
Agnay E. - 28th August 2018
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Keep it up.
Allison A. - 28th August 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Asemrowende en pragtige stil plekkie.
Karin B. - 28th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lovely little town with people always willing to assist.
Okkert B. - 28th August 2018
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Behalwe vir die slegte paaie is die Sederberge, vir seker aan te beveel. Ongelukkig was van die staproetse na Wolf Arch steeds gesluit. Roete na Maltese Kryis was ongelooflik en 'n besoek aan die Stadsaal is 'n definitiewe moet!
Wilhelm C. - 28th August 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Weens die koue storm weer die naweek kon ons nie werklik die Strand waardeer nie.
Shahida B. - 28th August 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie.
Elsie M. - 28th August 2018
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Sentraal.
Lynn P. - 28th August 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
I was raised in Cape Town and Oudtshoorn, Love both places. Oudtshoorn is amazing.
Flippie C. - 28th August 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Ongelooflik gedurende die koue, nat winter.
Philda S. - 28th August 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Net een bykomende kommentaar is dat die bubbelbed 'n steurnis is selfs wanneer jy jou omdraai, omdat dit 'n geluid maak.
Nico B. - 28th August 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Net pragtig!
Nicole M. - 28th August 2018
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Beautiful scenery, the little village market, shopping centre and restaurants makes it very convenient to visit with minimal luggage as you have access to everything you need. At the same time, it's nice and quiet and away from the main city areas.
Peter R. - 28th August 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Uitstekende koffie by The Barn on 62.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za