Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Beautiful in August with all the flowers. Such a wonderful drive from Cape Town. Picturesque and great road."
"De Rust is a wonderful, quirky little town with great character. There are plenty of coffee shops and breakfast and lunch spots. The surrounding areas also offer plenty to explore!"
"Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning. "
"Dit is 'n strand waar jy waarlik kan ontspan en sielerus vind. Daar is soveel om in die natuur te geniet. Lang ente se stap op die strand. Wandelpaaie in die natuurreservaat. Ag, net alles daar is so mooi en ontspannend. Dit wat ons die meeste geniet het, was die feit as die Strandfontein nie gekommersialiseer is nie. Hou dit asb so! Alles is skoon, die strand, die dorpie, alles. "
"Hoogs aan te beveel vir iemand wat vinnig wil wegkom van die stad. Naby genoeg vir 'n naweek-wegbreek."
"Dit is 'n pragtige dorpie. Jou kar kan vanaand in die straat geparkeer bly. Mense is baie vriendelik en elke huisie is so mooi met 'n mooi ou tuintjie."
"Citrusdal self is gemiddeld maar dit is n goeie ligging vir die omgewing se Cederberg ondekking. As mens se fokus net stap is dan is Algeria ’n beter area om te bly."
"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
"Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices."
"Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet."
"The town is very peaceful and safe. It is probably due to COVID and off-season stay that many of the shops and eateries open late and closed early. Some are only open from Thursday to Sunday and with the limited hours of 10h00 to 14h00."