Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Lodge

"Prentjie mooie dorpie!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Pearl White Sands

"De Vette Mossel Restaurant should definitely be on your to do list."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Knysna is n plekkie wat diep binne mens se hart kruip, Mens tref almeer Afrikaanssprekende mense daaraan wat aftree en reeds daar woon. Baie plekke in en om Knysna om te gaan sien. Ons is baie lief vir daai kant om vakansie te gaan hou gereeld ten minste 2 keer per jaar omgewing vanaf Mosselbaai tot by Plett."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay View Guest House

"Lughawe het swak diens, belaglike pryse steeds, al knou Covid die ekonomie. Fokus op plaaslike toeriste en hul behoeftes asb. Sal veel eerder platteland en Weskus besoek."

Grabouw, Wes-Kaap

Aanhouwen Cottages

"Probeer om die Elgin Railway Market te besoek. Dis fantasties."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kusweg Wegbreek

"Lovely and quaint little town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Road Lodge Cape Town International Airport

"Die pragtigste kuslyn in Suid Afrika met soveel om te doen dat een week te min is!"

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Mooiste plek ooit! Baie vriendelike mense en ook baie behulpsaam."

Stilbaai, Wes-Kaap

Merlot La Mer

"Vorige besoek aan die dorp was net 'n deurry en verder tot by Mosselbaai. Sal nie weer verder as Stilbaai ry nie. Alles is daar wat benodig word. OK winkel het als voorsien wat ons nodig gehad het plus nog meer. Uitstekend en uiters vriendelike personeel. Puik en sal môre weer teruggaan as ek sou kon. Dankie."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Vensterklip

"Very nice town, friendly people."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bloubergviews

"Mooi stad, ons kuier altyd lekker in Kaapstad. Baie om te sien en te doen."

George, Wes-Kaap

Dut Hut

"People should be made aware of the little convenient store in the vicinity at Herold's Bay as we only got to find out about it the day before we left. Prices at the little shop is a bit high for certain things and should be reasonable especially during the Covid-pandemic period."

Franschhoek, Wes-Kaap

Mountain View Cottage

"Omgewing is asemrowend mooi. Die wine tram is 'n fantastiese ondervinding en 'n definitiewe moet!"

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Kan nie genoeg kry van die plek nie, die rustigheid is net onbeskryflik. Sal daarheen trek, vandag nog as ek kon!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Aloe Guest House

"Vriendelike inwoners, skoon dorp en 'n kunstenaarsparadys."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Voetspore

"Ons is mal oor hierdie dorpie!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Baie lekker. Sou langer wou bly."

Kleinmond, Wes-Kaap

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4

"I loved it so much. I was able to go for a hike and swim."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Hotel

"It is fine for a very short stay. We arrived Friday late afternoon, had dinner, breakfast next morning, lunch at Blikkies Pizza which was very pleasant, skipped dinner and left the next morning. That was more than enough!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Altyd Tuis

"A lovely coastal small town and people are very friendly and helpful. Definitely recommend as a break from the hustle and bustle of city life."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Beach Mosselbay

"Best place for a getaway."

Gansbaai, Wes-Kaap

A103 Whale Cove

"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."

McGregor, Wes-Kaap

Karoo Cottage

"Perfect for overnighting."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel & Vine

"Stellenbosch het meer as net sy wynplase. Die dorp het baie interessante eetplekke, kuns en die Botaniese tuine is 'n moet."

Hermanus, Wes-Kaap

The Whale on Main B&B

"Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!"

Velddrif, Wes-Kaap

41 Port Owen

"Benodig 'n winkel wat later as 9 toemaak vir daai vergete items."

Wildernis, Wes-Kaap

On the Water @ Pirates Creek 8

"Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fisaasbos se Huis

"Peaceful and interesting town."

Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm

"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."

Blad
Blad 618 - Wys 18511 tot 18540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang