Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Connie S. - 25th May 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier.
Jan S. - 25th May 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Sentraal naby Saldanha en Jacobsbaai en nuwe Mall maak dit gerieflik. Vredenburg is 'n skoon dorp.
Susan R. - 25th May 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Houtbaai is so 'n bekoorlike plek.
Sandra V. - 25th May 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos (ATKV) is ons gunstelingkampplek.
Philicia B. - 25th May 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Unieke bestemming, veral tydens die jaarlikse klassieke fees. Hoogste aanbeveling!
Estelle P. - 25th May 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie uitgebrei en goed om te doen.
Simone B. - 25th May 2017
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Loved it!
Christina H. - 25th May 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met mooi bome en vriendelike mense. Die musiekfees was weereens van die hoogste gehalte.
Johan P. - 25th May 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Dalk nie die beste area in die herfs or winter nie (agv die ligging van die berge kom die son baie laat op).
Mukesh P. - 25th May 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
.
Sandra N. - 24th May 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lovely quaint little town - lovely weekend breakaway.
Michiel F. - 24th May 2017
staying in Courtrai, Wes-Kaap
Lekker stil woonbuurt.
Elsa G. - 24th May 2017
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Baie goeie ligging om die area in en om Stellenbosch te verken.
Gerrit V. - 24th May 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons is mal oor Bloubergstrand. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie en naby genoeg aan alles.
Hanna V. - 24th May 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal. Binne bereik van al die besienswaardighede.
Tammy M. - 24th May 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Great restaurants, try Betty Blue for breakfast and Tapas for the divine nachos.
Johan D. - 24th May 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Doringbaai is 'n pragtige, still dorpie. Dis die ideale plek as jy will vlug uit die besige stad en net rus en vrede soek.
Jan K. - 24th May 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Die trunk is die moeite werd om te besoek, asook die wyn van Aan't Vette.
Tersia S. - 24th May 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Netjiese dorp, padblokkades en nagwagte is 'n wins
Amanda G. - 24th May 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie vriendelike mense. As jy in buiteseisoen gaan is dit rustiger.
Francois D. - 24th May 2017
staying in Lakeside, Wes-Kaap
Oornag gerus daar. Jou verwagtinge sal oortref word.
Karen N. - 24th May 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Dit was my eerste oorslaap, maar my tweede besoek aan Riversdale. Baie vriendlike mense en ek hou van die loopafstande tussen die winkels.
Riëtte B. - 24th May 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit was ons eerste besoek aan daardie omgewing en dus was elke oomblik iets nuut en `n groot ervaring!
Amanda D. - 23rd May 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!
Patricia Gertruida B. - 23rd May 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is 'n paradys. En 'n baie netjiese plek. Ek en Abe sal self as die Here wil daar kom aftree.
Petro R. - 23rd May 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!
Marie' G. - 23rd May 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Ronel S. - 23rd May 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi, skoon dorpie.
Khanyo M. - 23rd May 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Beautiful place to relax and with amazing activities.
Aletta M. - 23rd May 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Mal oor Hermanus!
Natasha V. - 23rd May 2017
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Baie skoon en mooi ligging.
Heleen W. - 23rd May 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi area en gerieflik naby die lughawe.
Marietjie B. - 23rd May 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie mooi en sentraal aan ander aantreklikhede.
Francois L. - 22nd May 2017
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Pragtige natuur en oulike stopplekke.
Estelle M. - 22nd May 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Geneig om altyd Kaapstad toe te gaan - Weskus was rerig lekker.
Sharon H. - 22nd May 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand is goed geleë indien jy die wynroete wil doen. Dis heerlik sentraal.
Corena V. - 22nd May 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Dis altyd interessant en heerlik om in Tulbagh te kuier. Ons het die dorpie al verskeie kere besoek en wil altyd net weer terug daarheen. Hierdie jaar het die ernstige droogte 'n demper op ons entoesiasme geplaas maar ten spyte daarvan is dit nog een van die mooiste plekkies in ons land.
Corena V. - 22nd May 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Ons het al verskeie kere hier besoek afgelê omdat dit so 'n mooi en goedversorgde en netjiese dorp is. Ons vertrou dat die dorpsbestuur daarin sal slaag om die plek so mooi en netjies te hou.
Christo D. - 22nd May 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi plek, sal enige tyd daar bly!
Natasha V. - 22nd May 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Dis 'n bedrywige plek en die straatjies is nou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za