Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."
"As mens so omring is met die natuur en jy kyk na die berge dan vergeet jy regtig van al jou bekommernisse."
"Mosselbaai is een van Suid-Afrika se skoonste en bes-bestuurde dorpe. Dis oral sigbaar en daarom was dit vir ons 'n plesier om daar vakansie te hou."
"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."
"Dit is 'n baie rustige en intieme dorpie wat baie warm kan word, maar ek sal weer gaan net in die winter volgende keer."
"Strandfontein het een restaurant en winkeltjie met beperkte items. Met goeie kookgeriewe kan mens eerder self kos saamneem. Karavaanpark baie netjies."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."
"Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!"