Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."
Little Brak River, Western Cape
Jonkersberg Holiday House 33907"Love the area and will visit again."
"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."
"Klein dorp met min besienswaardighede, alhoewel dit ’n goeie ligging is om te slaap op pad Kaap toe. "
"Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik."
"It was our first time in the area and it did not disappointment. Slaley a definite recommendation."
"Beautiful little town, friendly people everywhere. The tourism center is very friendly and helpful."
"Interessante besienswaardighede in 'n mooi, baie skoon en netjiese dorp."
"Mooi dorp met interessante besienswaardighede, lekker eetplekke in 'n pragtige omgewing."
"Skoon dorp, pragtige natuurskoon en met 'n klimaat wat ons as besoekers waardeer het."
"As jy 'n karoo ervaring soek, bly op 'n plaas. Ons het net deur area gery om nuwe dele te ontdek. Baie juwele soos hierdie is nog nie ontdek nie."