Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal."
"Bly al 28 jaar in die Weskus. Die beste plek om te wees. Vriendelike mense en mooi plekke."
"George is a must visit place before one reaches their expiry date on earth. It's beautiful and refreshing."
"As a local all I can say is we have a slice of paradise on our doorstep. Thanks Cape Town!"
"Ou geskiedkundige dropped met baie mooi paaie in die omgewing waar die natuur jou asem sal wegslaan. Gaan kuier gerus, dit is die geld, moeite en tyd werd!"
"Baie gerieflike plek om die Tuinroete te doen en te verken. Waarde vir geld beslis."
"Klein, stil, veilige dorpie soos ons daarvan hou. Slegs 45 km vanaf die groot sentrums in Mosselbaai."
"Mooi omgewing en lekker vir oorslaap of 'n dag of twee vertoef om die omgewing te verken."
"Die plek is so rustig en doen baie wonders as jy wil wegkom uit die stad se gewoel of net wil wegbreek van jou moeilike omstandighede dalk of om net te kom rus."
"Bly my gunstelingdorp in SA. Ek voel sltyd tuis in hierdie asemrowende kusdorp."
"Beautiful nature and scenic routes. A lot to do, Cango caves, ostrich farms, winery farms to visit. Close enough to visit the garden routes towns. Interesting shops and restaurants. Very friendly people in Oudtshoorn in general. Highly recommend."
"Montagu is such a beautiful town in the mountains, we enjoyed our stay very much will be back."