Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Greyton, Wes-Kaap

Die Markhuisie

"Sal definitief die dorpie weer besoek. Dit is ongelooflik mooi."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Fantastiese omgewing om te besoek. Daar is baie te sien, te ervaar, die Schoemanspoort area is poskaart-mooi. Oudtshoorn het 'n fantastiese atmosfeer. Jy wil by elke koffiewinkel iets drink en eet, asook die restaurante."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Beautifully clean town with lots to see and observe walking through the streets."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Pragtige Karoodorp en ons sal beslis dit weer besoek."

George, Wes-Kaap

Joan Selfsorg Eenheid

"Mense is vriendelik en baie behulpsaam."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage"

"Ons het nie veel tyd in Morreesburg spandeer nie maar het nie op die oog af iets gesien wat aandag getrek het nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Seapearl Oceanfront Villa and Cottage

"Ons het Onrusstrand baie geniet, idiaal vir klein kindertjies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Rustige atmosfeer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Betty’s Boutique Hotel

"Mosselbaai is a must visit! The people are friendly and there is so much to see and do. I’ll definitely be going back!"

Stanford, Wes-Kaap

Reed Cottage at Stanford

"Uitstekende bestemming. Daar is baie aktiwiteite wat die dorp aanbied, 2 km van Hermanus indien jy strand wil besoek. Die rustige Victoriaanse dorpie is veilig, uitstekende restaurante en dit is werklik 'n pragtige omgewing."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Baie mooi dorp en baie gasvry."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Ryk aan geskiedenis en museums indien jy in die geskiedenis belangstel. Geboorteplek van Dr Christiaan Barnard wat die eerste hartoorplanting gedoen het."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"LIEF dit reeds van die ouderdom van 12 jaar wat ons daar begin kamp het en die nostalgia gryp my nog steeds vas."

Boland, Wes-Kaap

River Edge Accommodation

"Puik en hoogs aanbeveel."

Malgas, Wes-Kaap

Malagas Hotel

"Hier kan jy afskakel en rus."

Swellendam, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Ons het dit geniet om vars bessies te gaan pluk by Wildebraam. Ons beplande stap by Marloth Natuurreservaat het ongelukkig uitgereën. Die Deli naby Drostdy-museum bak die lekkerste brood!"

Hermanus, Wes-Kaap

Chesham House

"Desontdanks Covid-beperkings het ons steeds heerlik gekuier."

Kaapstad, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse

"Woorde is nie genoeg om Kaapstad te beskryf nie. Ons reis gereeld oorsee, maar Kaapstad bly een van ons gunsteling-plekke."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Interessante area van ons land, beslis 'n besoek werd."

Kaapstad, Wes-Kaap

Finchley Guesthouse

"I would go to Camp Bay again on my next visit to Kaapstad."

Swellendam, Wes-Kaap

Mountain View Swellendam

"A visit to Ikigai for breakfast is a must for the best coffee in town. The ginbar is also very popular and seems to be one of the best spots in town"

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Lieflike oase!"

Blad
Blad 660 - Wys 19771 tot 19800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang