Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Sal weer tuis gaan by die Punt. Hou daarvan dat ons kon gaan stap en kos bestel daar by die hotel."
"Saronsberg was 'n fees en Duikersdrif 'n absolute juweel. Puik diens en ons sal beslis weer daar gaan kuier."
"Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood."
"Wonderful destination with lots of heritage and charm, whilst also offering modern attractions."
"Pragtige omgewing met al die wynplase en oulike eetplekke rustige atmosfeer veilig in die aand."
"People are friendly, easy to mingle with. his is the kind of place you will come to for a holiday and then don not want to leave but rather reside in permanently. Only hiccup is employment."
"Na 'n 1000 km is dit fantasties om Beaufort-Wes te bereik en te ontspan. 4 Sheep 'n heerlike restaurant."
"Whale Daisy is a new favorite we will continue to visit as much as possible. St. Helenabaai is one of those quaint beach towns that has maintained its original beauty."
"Fantastiese plek, so mooi deel van ons land met mooiste strande en baie om te doen in die area. Sal beslis terugkeer."