Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Dam Breathtaking House

"Vir mense wat uit die stad 'n wonderlike, rustige wegbreek soek, is Clanwilliam die plek. Al die belangrikste winkels is daar en die oulikste, plaaslike besighede is daar om te ondersteun."

Hermanus, Wes-Kaap

The Lily House

"Bedrywige dorpie met vriendelike mense. Uitsigte van stappies is asemrowend. Kom altyd terug vir die seekos."

Ruigtevlei, Wes-Kaap

Bushbuck Camp

"Pragtige area. Verdien meer publisiteit. Baie om te doen. "

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek."

Scarborough, Wes-Kaap

Beach Break

"Dit is die plek wat ek oor en oor na sal kom vir stilte en 'n pragtige strand. "

Hermon, Wes-Kaap

Du Vlei

"Hermon is naby die Du Vlei plaas, maar is nie werklik 'n toeriste bestemming nie. Riebeek-Kasteel (7 km van DuVlei af) en die plattelandse omgewing is die besienswaardighede en is hoekom mense uit die stad daarheen gaan oor naweke."

Langebaan, Wes-Kaap

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B

"Awesome plek, as ek nou 'n werk kry daar en kan trek is ek dadelik. "

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"We love Stanford. It's a friendly and down to earth village with something to do for everyone. Panthera Africa is one of our favourite places, excellent ambassadors for sustainable tourism and protection of wild life. Those wild cats has a heartbreaking story to tell us. Other places we like to visit, is the cheese farm for a great picnic, the beer tasting place and the local bakery."

Table View, Wes-Kaap

H208 Dolphin Beach

"Ek wil net hier bly!"

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 10.6

"Lekker strand-area vir kinders."

De Kelders, Wes-Kaap

Rus en Vrede

"Nie lekker strand naby nie, maar dis rustig en het 'n mooi uitsig."

Velddrif, Wes-Kaap

Riviera Hotel & Chalets

"Dis 'n skoon dorp en nie ver van die see nie. "

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Pragtige vissersdorpie. Heerlik om net te gaan stap waar mens wil wees sonder om heeltyd rond te ry. Ongelukkig nie veel om te doen indien daar kinders saam sou wees nie. Sterk aan te beveel vir paartjies sonder kinders. "

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Baie mooi. Ek dink julle moet op julle web sê dat Paarl tussen sekere maande die warmste plek in die land is! Dan sou ek gekyk het dat ek 'n plek het met lugreëling. Dit was 38ºC 20:30 in die aand!"

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Klein dorpie, maar daar is baie om te sien in die nabye omgewing."

Robertson, Wes-Kaap

House of Pinardt

"Pragtige dorp en 'n besoek aan Van Loveren kelders is 'n absolute moet."

Voorbaai, Wes-Kaap

Diaz Strand Ocean 11-23

"Mooiste strande en vriendelike mense!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Pragtige geboue en dorpie in goeie toestand. Interessante winkeltjies en genoegsame eet- en drinkplekkies."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig."

Knysna, Wes-Kaap

TwoAngels

"Will be back."

Wildernis, Wes-Kaap

On the Water @ Pirates Creek 8

"A beautiful part of the Western Cape, a must see and experience."

Voorbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze 65

"Lekker in middel van Hartenbos en Mosselbaai. "

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust Farm

"Mooi skoon en net awesome. "

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Een van ons plekkies om te oorweeg, sou ons besluit om na baie jare weer terug te kom Kaap toe - hartsbegeerte!"

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Pragtige dorp en omgewing met baie om te ontdek."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Infinity Apartments LG8

"Steeds een van die mooiste plekke in ons land! "

Hartenbos, Wes-Kaap

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike dorp met al die nodige winkels. Absoluut 'n moet vir mense met kinders. Soveel vermaak en aktiwiteite om hulle besig te hou. Lieflike branders om in te baljaar. "

Blad
Blad 729 - Wys 21841 tot 21870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang