Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Oral waar ons gegaan het, het ons goeie diens ervaar en die natuurskoon is baie besonders."
"I wish every town in this beautiful country of ours could be so peaceful and laid back as we experienced in George. The hustle and bustle of the big city was definitely not missed."
"Oor die algemeen: Kaapstad behoort verskillende tariewe vir Suid-Afrikaners en Internasionale besoekers beskikbaar te stel. Dit geld ook vir toegangsfooie by besienswaardighede en parke. "
"Dis veilig, maklik om te reis, goeie paaie, bekostigbare verblyfplekke, en vriendelike mense! "
"Strandfontein is 'n rustige, klein kusdorpie. Weens ongure weersomstandighede met ons besoek kon ons nie die dorpie ten volle verken nie, maar het ons dit geniet. "
"Die Weskus is een van die juwele van Suid-Afrika. Dit is baie besonders en uniek."
"Wanneer ons die geleentheid kry, dan bespreek ons 'n naweek op dié kusdorpie."
"Doen die nodige navorsing voor jou Kaapstad-trip om die beste uit die mooi stad te kan put! "