Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Swellendam is 'n pragtige dorpie met natuurreservate in die omgewing om te besoek."
"Baie mooi natuurskoon. Sentraal geleë tussen Knysna, Buffelsbaai en George. Baie dinge om te sien. Die Wild Oats oggendmark was ook 'n belewenis."
"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
"Route 62 is baie interresant met baie mooi geskiedkundige skatte om te ontdek."
"Perfect little gem, wine cellar tour recommended and driving on the little roads around."
"I always found Ceres to be a beautiful place. It's a small place with lots to see, your golf estate with the squash courts is beautiful. Veg and fruits are of excellent quality. And the people are very friendly."
Great Brak River, Western Cape
Gleniqua Bliss Holiday Home"Beautiful stretch of coastline with a lovely long beach."
"Pragtige dorpie en 'n moet om te sien, baie skoon en pragtig, een aand is beslis te min!"
"Ons was in die week in McGregor en baie van die toeriste-besoekplekke was gesluit en blyk net oor naweke oop te wees. Daar is egter baie plekke in die omgewing om te besoek."
"There is so much to do in and around Robertson. So many wine farms. Montagu and Swellendam also close by. And Barrydale with Tradouw Pass is a great day trip!"