Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Paternoster, Western Cape

Klipmossel

"Sal daar kan vakansie hou vir 'n lang tyd."

Cape Town, Western Cape

Atlantic Loft

"Was amazing and wouldn't mind going back and spending some more time over there, the accommodation, travel and scenery were amazing. Enjoyed the experience a lot. "

Langebaan, Western Cape

@ Skiathos24

"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."

Cape Town, Western Cape

Now and Then Accommodation

"Daar is baie plekke om te besoek."

Montagu, Western Cape

Somerset Cottage

"Montagu is absoluut 'n ongelooflike, pragtige, stunning, awesome dorp. Mooi skoon, mense is so vriendelik, so mooi groen, boomryk en so baie mooi historiese geboue en die natuurskoon is asemrowend. En die pragtigste restaurante en akkommodasie."

Onrus, Western Cape

Kockies

"Beautiful seaside town."

Kleinmond, Western Cape

245 Main Road

"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."

Swellendam, Western Cape

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"Swellendam is 'n juweel en sentraal geleë in 'n pragtige omgewing."

Greyton, Western Cape

The Art Box

"Wonderful, charming little village."

De Rust, Western Cape

De Rustica Stable Stay

"Pragtige dorpie met baie oulike, vriendelike mense!"

Sedgefield, Western Cape

Whale of a Time - Sedgefield

"'n Ondervinding met pragtige besoekplekke."

Jacobs Bay, Western Cape

Ohana Self Catering

"Pragtig en baie vriendelike mense."

Robertson, Western Cape

Route 62 Bed and Breakfast

"Robertson is 'n baie mooi dorp."

Langebaan, Western Cape

Prawn Lagoon

"Langebaan has our heart and we always go back when we get the chance! 5 stars for sure."

Stellenbosch, Western Cape

Absolute Bosch Guest House

"Just a lovely place to visit in the middle of the Winelands."

Langebaan, Western Cape

Lekker Rus

"Lekker rustige plek, 'n wegbreek vanaf die stad se geraas."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Meer 'n oornagbestemming as 'n toeristebestemming. Natuurlik het 4Sheep my meer geld gekos as wat beplan is."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 6

"Ek sal nie noodwendig weer in Lambertsbaai vakansie hou nie, die 'locals' los mens nie vir 'n oomblik uit nie. Ek sal wel weer besoek om by Muisbosskerm te gaan eet, dit was uitstekend."

Onrus, Western Cape

Kockies

"Angename, skoon omgewing, munisipale dienste van uitstaande gehalte."

Agulhas, Western Cape

12 on Golf

"Wonderlike stil plek weg van die stad se geraas."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Slaghuis kan gerus op 'n Saterdag later oopbly."

Stellenbosch, Western Cape

Muldersvlei Estate Guesthouse

"Baie veilige en skoon dorp. Baie besienswaardighede en eetplekke."

Cape Town, Western Cape

Manhattan Towers 506

"Please eliminate garbage outside certain neighbourhoods. It's an eyesore in a beautiful city."

Mossel Bay, Western Cape

De Valle 57

"Sal meer uber's aanbveel indien jy nie van kar huur gebruik maak nie."

Knysna, Western Cape

Paradise Lagoon View on Protea

"Ons het die dorp geniet asook 'n rit gehad op die Heads Explorer Charter Catamaran. Besoek aan die waterfront, asook die German shop."

Page
Page 77 - Showing 2281 to 2310
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers